Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"'n Wonderlike kulturele ervaring om meer te leer van die Zulu-kultuur. Fort Nonqwai was 'n hoogtepunt met 'n pragtige kunsmuseum asook die Dlinza-woud se Aerial Boardwalk."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
20 Villa Mia"Baie goeie bestemming en verblyf - hulle moet net vir mense waarsku oor die waterbeperkings/kwalitiet. Baie hartseer om die toestand van die St Lucia Estuary konstruksie te sien teen die strand. Maar dit bly 'n lekker vakansiebestemming."
Oslo Beach, Escape From Durban
My Den Beachfront B&B and Self-Catering"Baie rustig met groot verskeidenheid eetplekke nie, beveel beslis "Fish on the river" aan."
"Uvongo is a very friendly and a beautiful town with beautiful beaches and malls."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Little Eden St Lucia"There are lots of things to do in St Lucia. A great learning experience as well."
Willard's Beach, Escape From Durban
Sheffield Palms"Ons het jare gelede as gesin dit gereeld besoek en dit was 'n ervaring om dit weer te besoek, die keer met my seun wat toe 'n kind was en nou 'n pa en sy seun kan die strand ook nou geniet."
"Baie rustige area met alles en nog meer wat jy nodig het. Sentraal geleë vir alle besienswaardighede."
Willard's Beach, Escape From Durban
Sands Beach Breaks Ballito"Baie rotsagtig. Nie goeie swemstrand nie."
"Sal verseker weer Ballito besoek. Baie skoon dorp met silwerskoon strand en see baie skoon."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Our Beach House"Strand is redelik gevaarlik a.g.v. strand wat uitgekalwe was deur vroeër storms. My dogter was omgeslaan en ingetrek! Area is lekker stil en mense was vriendelik. "
Desainager, Escape From Durban
Phumula By The Sea"Goeie padaanwysings by ons gasvrou gekry en met haar en GPS se hulp - heerlik gekuier, was net te kort om alles te gaan ondersoek. Ons hou veral van die vriendelikheid van die mense en hul laat voel jou tuis asof jy maar net daar hoort."
Botha's Hill, Escape From Durban
Anvil Stud Cottages"Nothing to do in the immediate vicinity for smaller children. Have to travel to do things with them."
Willard's Beach, Escape From Durban
Sheffield Palms"Ballito's beaches are beautiful but not very swimming-friendly."