Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Sand Castle"Die strand is skoon en die pad af na die strand is splinternuut oorgedoen en die munisipaliteit wat aandag daar bestee doen 'n uitstekende werk!"
Shaka's Rock, Escape From Durban
Our Beach House"Sal weer teruggaan vir vakansie. Ons beste vakansie ooit!"
"The area is fantastic with a great Spar, nice restaurants and an awesome beach with tidal pool."
Meer-en-See, Escape From Durban
Sailfish Inn"Baie skoon en netjiese dorpie. Sal graag meer wil sien. Ons was net daar vir een aand, vir besigheid."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Oppi Rotse"Sal graag in die pragtige dorpie wou bly vir altyd!"
Zimbali Estate, Escape From Durban
Zimbali Golf Estate House"Baie aangename, veilige omgewing, en die swembaddens en speelplekke vir kinders was 'n groot bonus."
"Ballito het baie uitgebrei die laaste ruk en dis 'n heerlike vakansiebestemming vir oud en jonk."
"Uvongo is 'n heerlike vakansiebestemming, die strand met die lagoon is lekker vir kleiner kinders."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
St Lucia Wilds"Die dorp is besonder skoon en alles word na omgesien. Die netjieste plek wat ek nog in Suid-Afrika gesien het. Werklik iets om te gaan sien. Hulle plaas definitief 'n hoë premie op toerisme."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Luxury Tented Village @ Urban Glamping"Ons het ons uitstappie na Cape Vidal en Umfolozi baie geniet. Jammer om te sien dat die droogte ook daar so 'n groot impak op die natuur het."
"Die omgewing is stil en rustig. Die omliggende natuurskoon is pragtig."
Manaba Beach, Escape From Durban
4 Playa Del Mar"Convenient with regards to distance to the beach and shopping centres. "