Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Leisure Bay, Escape From Durban
Peter Pan Place"Leisure Bay is in my mening 'n baie lekker toeristebestemming. Dit is naby aan die Waterpark by die Casino en Mac Banana is net 'n wonderike plek. Daar was 'n paar dae wat daar redelik mense op die strand was maar ons het nooit gevoel dat dit te besig was nie. Ek moet sê die lewensredders was baie goed. Hulle was die hele tyd bedag en het gereeld seker gemaak die mense is waar hulle moet wees. My tiener dogter het haar voet gesny op die rotse. Dit was nie te ernstig nie maar daar was baie bloed. Hulle het die wond baie mooi skoongemaak en ek was regtig beïndruk. Ek kan regtig se ons het lekker vakansie gehou. "
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Inn On Sea No. 4"Waffle House en Sundowners maak dit baie feestelik. As jy stilte soek is dit dalk nie die regte omgewing nie. Daar is die heeltyd dromme op die strand."
Zinkwazi Beach, Escape From Durban
BellaVida Ocean Cottage"As jy wil wegkom van die stad, is Zinkwazi die plek om na toe te gaan."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Knoxgore Garden Cottage"I find St Michael's-on-Sea to have a wonderful beach with safe bathing, adequate parking, lawns and a good restaurant. Traffic on the main road in peak season can be problematically heavy - even for a Gauteng resident. I would recommend the area for family holidaying."
"Tweede jaar wat ek spesifiek oor paasnaweek soontoe gaan. En dit gaan definitef 'n gereelde instelling wees."
"Margate is 'n lekker en redelike veilige plek vir 'n gesin om te kuier. "
"Rustige, lekker strand. Stil area. The Rock is 'n lekker plek om tyd te spandeer met vriende en familie. "
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Knoxgore Garden Cottage"Baie lekker, alhoewel die see bietjie vuil was met die reën so ons het meer op Ramsgate gekuier, maar vanaf Shelly Beach tot ander kant MacBanna is almal pragtig en 'n moet besoek."
"Heerlike stil en skoon strand. Ons het die ingeboude swembad op die strand baie geniet. 'n Mens mis wel die sentrums so bietjie, maar wat die strand en visvang aanbetref is dit regtig baie lekker."
"Ons hou baie van Mtunzini en daar is sekere aspekte wat die bestemming uitstaande maak en bo ander kus dorpe plaas. Ons is egter geruk met die nuus dat daar 'n myn teenaan die dorp en strand gaan ontwikkel word. Dit is hartseer en gaan die bestemming vernietig."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stokkiesdraai"Puik weens die ligging: see, natuurparke, warm seewater. En meestal Afrikaans!"
St Lucia Estuary, Escape From Durban
removed"Lieflike omgewing! Dit moet op almal se Top 10 lys wees van plekke in Suid-Afrika om te besoek."
Manaba Beach, Escape From Durban
Shad Bay Apartments"Seker een van die beste en lekkerste dele waar 'n mens kan vakansie hou in vandag se tyd. Sal baie maklik eiendom koop in Manaba!"
Manaba Beach, Escape From Durban
Dumela36"Manaba is 'n baie lekker strand en ek het baie lekker geswem en baljaar saam met die familie en my kinders."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Kwela Lodge"Naby genoeg aan ander groot stede en genoeg besienswaardighede."
Manaba Beach, Escape From Durban
Angelfish Holiday Home"Uvongu se strand is die lekkerste strand. Ons sal beslis weer terugkeer."
Shaka's Rock, Escape From Durban
Ocean View Villas"Pragtige getypoele wat jou heeldag kan vermaak."
"Ballito is a very beautiful place, away from the fast pace of big city life. It is a good place to go to for a holiday to unwind. It has warm water beaches and great accommodation areas."