Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Richards Bay, Escape From Durban
Aristo Manor"Daar is baie gastehuise, nie almal lyk soos op die fotos nie, maar hulle is darem vriendelik en behulpsaam by die meeste plekke. Ons gaan gereeld tuis in gastehuise, aangesien ons mediese behandeling daar ontvang."
Hibberdene, Escape From Durban
Summit Self-Catering Home"Lekker strand, maar troteldiere nie welkom, alles wat nodig is in dorp."
"Ramsgate is a central point to stay and have a lot to offer to holidaymakers. There are a lot of shops and malls close by."
Manaba Beach, Escape From Durban
Sonnestrale House"It is a nice travel destination situated near many recreational places."
"Baie mooi omgewing, klein maar rustig net wat mens nodig het om weg te kom van die gejaag van die lewe."
Shelly Beach, Escape From Durban
Madge Cottage"Dis 'n baie mooi strand. En ek sal definitief aanbeveel laat mense daar gaan vakansie hou. Baie om te doen en soveel meer om te sien ook."
"Ek het net 'n restaurantjie op die strand gemis waar mens kan gaan sit en 'n ietsie eet of 'n ietsie drink. Of selfs 'n roomysplekkie wat draairoomys verkoop. Ek weet nou nie hoe dit binne seisoen is nie, maar daar is geen restaurant op die strand nie."
"Uvongo is magic! Ons het heerlik geswem en strandgeriewe gebruik en 'n fantastiese ete geëet by 'n plaaslike restaurant."
"Baie lekker strand - klomp besienswaardighede in kort afstande rondom strand. "
"Lekker rotspoele vir kleintjies om in speel en getypoel vir swem. Branders bietjie te rof. Ideaal vir gesin, lekker visvang vir die manne."
"Dis baie naby aan al die nodige besienswaardighede en sentrums, maar tog so afgesonder dat jy met vrede kan ontspan."
Richards Bay, Escape From Durban
Daai Plek Holiday Home"Ons ken Richardsbaai al baie jare. Die weer is middelmatig. Voordat dit te warm word dan koel jy af met 'n windjie of reën."
"Die ligging is vir my goed en maklik bereikbaar, en daar is oorgenoeg eetplekke. "
"We were out of season but I would hate to have to find parking for the car in peak season. Restaurant eating and liquor prices are approaching rip-off levels. Gateway shopping area is a nightmare for visitors! Local drivers do not help the nerves. Use a taxi - if you dare."