Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Not a very attractive area, but seems to be quiet and easy for one to refresh away from home."
"Paaie is in 'n baie slegte toestand, strande vuil, maar was 'n rustige/heerlike vakansie."
"Dit was ons eerste keer in Ballito en ek sal vir seker teruggaan. "The market" is 'n baie goeie plek vir vleis en vars brode en groente en jy hoef regtig nie iets in te pak nie. Goeie koffie en restaurante met top-strande maak dit 'n baie goeie bestemming!"
"I am not sure Ballito will ever return to its former status with all the trouble taking place in KwaZulu-Natal. The beaches being closed because of the chemical spill was a major setback for us. We were just not prepared to let our children swim under those conditions because of the long term affect it could have on them. We saw a lot of people swimming but didn't think it was worth taking the risk."
Port Edward, Escape From Durban
Rock Cod House"Port Edward is the best place to relax from a stressful day."
"We absolutely love Ramsgate! Definitely looking to purchase in Ramsgate in the near future."
"Dit is baie jammer dat ons nie op die strand mag gewees het nie. Ons het dit nie geweet voor ons bespreking gemaak het nie. Die strand is letterlik oorkant die paadjie en ons moes ry na 'n oop (vuil) strand toe om te kon swem. Ons sou graag op Umhlanga se skoon strand wou kuier."
Port Edward, Escape From Durban
Sea Breeze self-catering Accommodation"Our overall stay was very pleasant and will definitely be back."
"Heerlike, stil deel. Genoeg eetplekke en alles wat jy nodig het is daar. Bush Tavern was heerlik. Sandbar se sushi en atmosfeer is fantasties en op die strand."
"Umdloti was regtig lekker vir ons, hou baie van die ligging tussen Ballito en Umhlanga."
"Isimangaliso park aan westekant van meer was 'n teleurstelling a.g.v. min diere wat ons gesien het. Park beperk jou met 'n vasgestelde roete wat jy slegs kan ry wat 'n groot deel van die park uitsluit wat jy glad nie kan of mag ry nie. Het darem 'n trop buffels gesien wat 'n hoogtepunt was. A.g.v. die teleurstelling het ons besluit om nie eens die oostelike deel te doen nie. Bootklub en Barraca restaurante se kos was kwaliteit en aan te beveel."
"'n Eenstopbesprekings of navraagkantoor kan dit meer vriendelik maak. Moet ten minste een keer besoek in 'n leeftyd om die lieflike natuurparke te besoek."
"It's a stunning place, for holidays, everything is closed by, we will definitely come back."