Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Die strand was vuil a.g.v. opdrifsels deur die reën veroorsaak wat mens kan verstaan. Daar is wel baie vullis tussen die rotse gevind wat dit bietjie onsmaaklik gemaak het. Maar oor die algemeen bly ons voorstanders van Uvongo."
"Vriendelike eienaars met goed toegeruste, ruim en praktiese eenheid. Kombuislig is vinnig vervang na aanmelding."
Southbroom, Escape From Durban
Collingwood House"Trafalgar has the most beautiful beaches and the best sea to swim in. The only drawback is that if it is raining there are not many other activities to do."
"Ballito is altyd 'n wonderlike vakansiekeuse en Umdloti is bietjie meer rustig en bekostigbaar en tog is die twee so naby mekaar, beslis sal Umdloti weer van ons sien."
"Waterberry is absoluut puik. Hops is gesellig en billik. Fianna net so lekker Strande is daar groot keuse."
Port Shepstone, Escape From Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Geen binnehuise aktiwiteite om kinders besig te hou as dit reën nie."
"Baie jammer dat google die mond nog as oop wys maar in werklikheid het dit lankal weer toegespoel."
"Jy moet die moeite doen om Cape Vidal toe te ry en die iSimangaliso Vleilandpark te besoek, 'n belewenis."
"Skoon en netjiese dorp. Het nêrens onveilig gevoel nie. Mense is oor die algemeen vriendelik en mens kan alles kry wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die see uit die oog uit is."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Ascot Bush Lodge"Ons is nie self mal oor Pietermaritzburg nie, ons was daar vir 'n skoolkriekettoer."
Southbroom, Escape From Durban
Big Tree Caravans"Mooi skoon strand, besoek Mac Banana met gesin indien weer sleg is."
"Baie lekker strand behalwe dat daar rommel en gemors oral op die strand lê, veral sigaretstompies en stokke."