Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fouriesburg Country Inn"Lekker sentraal geleë, stil en rustige dorpie."
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Parys bly maar 'n wenner "dorpie" vir wanneer die stadslewe te veel raak. Gelukkig nie ver van ons af nie, soek wel 'n rede om altyd oor te bly. Pragtige skoon dorp met uiters vriendelike mense en die mooiste winkels."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Rooibank"Ons het gekies om die self-drive-opsie te doen omdat ons almal voëlkykers is (2 kids ook!). By die Tau-ingang moes ons toe al die gelde betaal, wat alles insluit. Vir 4 volwassenes en 2 voorskoolse kinders, 2 keer self drive was R610 en R580 vir 1 keer self drive. Hierdie koste is na ons mening baie hoog!"
Parys, Escape From Johannesburg
Pluvio Guesthouse"Parys is 'n heerlike dorpie om tyd in te spandeer, al die mense is baie vriendelik."
Parys, Escape From Johannesburg
Petit Paris Selfsorg"Nice place, easy drive from Johannesburg. Excellent restaurants and great antique and other shopping."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Interessante winkeltjies, oulike eetplekkies en net buite die dorp kan jy rustigheid ervaar of meer aktiewe dinge doen."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Guest Cottage - Noorder Street"Werklik naby aan Pretoria en Johannesburg. Baie winkels en veral oudhede en snuffelwinkels vir die entoesiastiese snuffelaar. Alhoewel daar winskope beskikbaar is, is dit eerder die verskeidenheid wat aantrek. Werklik baie restourante vir mense wat nie self wil kook nie. Vir aandetes word besprekings aanbeveel."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"The bushveld in the area is beautiful."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Mahala View Lodge"Mense is vriendelik en ons het naweek lekker gerus."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Leopardsong Game Lodge"Dinokeng is a genuine safari experience right here in Gauteng."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Rustig en stil en pragtige omgewing."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Rustica Accommodation"Gaan gerus na Windmill Pub & Grill toe."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Goeie toerismebestemming net jammer die provinsiale paaie na en van die plek is in ‘n haglike toestand. Om in die nag te reis is lewens gevaarlik."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Most places are closed on a Monday in Parys. We wasted a day because we could not visit the winery or the golf course as well as a lot of the shops/restaurants and we where only there for 2 whole days."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Area is baie groot. Meer kommunikasie van waar wild hulle bevind kan help."
Parys, Escape From Johannesburg
Klein Parys"Lekker eetplekke. Hoofstraat vol interessante winkeltjies."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Sky Lodge"Onontdekte juweel. Plekke soos Van Gaalen Kaasmakery, Aviators, Die ou Pastorie en die nuwe pad (Pampoennek) wat Skeerpoort met Brits/N4 verbind, maak dit 'n baie lekker area. Dan is die dam ook boonop naby. Ons hoop dat die plekke wat swaargekry het a.g.v. corona/ons regering se versmoring van die toerismebedryf, gou weer kan herstel."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Rooibank"The only thing that should be mentioned is that there is a conservation fee that is applicable."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Owl Spot"Begroot vir die bewaringsfooie na jou reis in die park. Hulle vra per dag, maar is nie so duur nie."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Bernallys Fishing Lodge"Magalies behoort fantasties te lyk in die somer."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Die selfbestuurritte was 'n bietjie van 'n uitdaging aangesien die bakenklippe 'n nommer op het, maar die pyle in die rigting waarin jy kan ry het geen aanduiding waarheen nie. Na twee keer se verdwaal en in sirkels ry het ons maar moed opgegee. Kan nie glo hierdie probleem is nie al opgelos nie aangesien so baie kommentare daaroor kla. Die verskillende lodges en restaurante wat ons besoek het was puik. Mongena se oggendwildrit was uitstaande."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Emden Bass"Ons was nie in Fouriesburg self nie. Omgewing is baie mooi!"
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Pragtige omgewing en bosveld."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Great travel destination, the self-drive is a bit costly, but overall lovely place to chill out."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Guest House"Baie pragtige juweeldorpie met die mooiste mense!"
Parys, Escape From Johannesburg
Vaal De Grace 381"Die dorpie brei uit met interessante winkels. Negatief: rivier ruik na riool en parkering is 'n probleem oor naweke met voetgangers wat tussen voertuie deurvleg."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hogs Guesthouse"Just make sure you have everything you need before arriving, because you might not be able to get something as simple as milk at certain times and then you have to drive some distance."