Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Orkney, Escape From Johannesburg
28A Goue Myl"Nothing really much happening there, but quiet and nice for fishing. "
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Parys is 'n lekker naweekwegbreekbestemming met baie om te doen."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Bella Vista"Is vreeslik mooi met Baie dinge om te doen. Ideaal vir 'n naweek weg!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Dis 'n plek vir enige historikus wat nostalgie op die hart dra by ou plekkies van toeka se dae, vol karakter."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Heerlike bestemming vir 'n naweek weg. Wonderlik om al die diere so naby aan die stad te kon sien. Wonderlike inisiatief!"
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Daar is baie aktiwiteite in en rondom Parys. Ons het 'n begeleide toer deur die Vredefortkoepel onderneem wat baie interessant is. Dit is beslis een van die aktiwiteite wat ons sal aanbeveel vir iemand wat Parys besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Dit is 'n pragtige dorpie en as die water en elektrisiteit hou, 'n wegbreek werd. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ongelukkig slegs bokke en zebras gesien. Geen van die Groot Vyf nie. Dit was sad, maar miskien volgende keer."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Potchefstroom is nou maar eenmaal 'n baie mooi natuurlike omgewing met redelike eetplekke."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Sunbird Garden Cottage"Sunbird is perfek geleë indien jy iemand in die hospitaal het, jy kan letterlik stap as jy sou wou."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Reeds River Lodge"It's a beautiful place. Close to nature. The big disappointment was lack of water and electricity."
Equestria, Escape From Johannesburg
Villa Africa Boutique Hotel & Spa"Was nogal intimiderend as 'n mens by die hotel uitry en mense sit die omliggende area aan die buitekant vol op soek na werk."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Lookout Safari Lodge"Onthou om 'n selfry-permit te kry by die hek as julle beplan om die paadjies te ontdek. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Cherry House" Baie mooi dorpie, ideaal vir 'n rustige wegbreek van die lewe se gejaag. "