Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
3000 Kingfisher Parys Golf and Country Estate"Parys bied al vandat ek gebore is, dit was nou die 18de Desember 2019 'n hele 60 jaar se Parys ervaring..... so onthou ek dit van my ma my nie meer borsvoed nie, het ons kom verskillende goete doen, soos familie-, kyk-, drink-, bly-, beleef-, kerk-, selfgemaakte-, entrepeneurskap-, eet-, onderin die rivier-, bo-opi rivier-, goed vir enige ouderdom al is jy nog die volgende geslag wat in jou pa en ma se oë uitstraal. Parys is 'n mooigoed, onthougoed, lekkergoed, verrassingsgoed, herinneringsgoed, hartsplekgoed wat jou nooit sal los nie. Jy onthou en ruik die mooigeit van die mense se opregtheid in hulle oë en stemme. Ek saluut Parys. Bewaar wat julle het!"
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
BietjiePlaas"Once you are off the dangerous Moloto Road, the tranquillity and peacefulness that follows is breathtaking."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
No 15 on Fullard"The roads need a little of attention, however, the city is very clean and it is easy to find places."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Villa Med"Die paaie in die omgewing kort beslis aandag. Die toestand daarvan is nie op standaard nie. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Ile Du Lac Self Catering"Baie doendinge en natuur reg rondom."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"My indruk is dat die reservaat beter bestuur kan word."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Mooi skoon dorp met 'n hele paar uitstekende restaurante om by te gaan eet."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Rêrig ongelooflik dat daar ons eie wildbewaringsreservaat so naby uit die stad is."
Donkerhoek, Escape From Johannesburg
Soetwaters Gastehuis"Mooi plekke, net baie slegte pad vol gate."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sky Lodge"It must be able to accommodate any weather not hot weather only."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"They need to market themselves more to people, place is affordable, but with great experience."
Parys, Escape From Johannesburg
Umfula Resort on the Vaal River"Winkels wat ons besoek het, is voldoende vir 'n klein dorpie."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Green Side Accommodation"Nothing much to do around Rustenburg if you are not at Sun City."
Parys, Escape From Johannesburg
Klein Parys"Pragtige dorpie - wonderlike winkeltjies en restourante"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng is amazing. Ons sou waardeer om meer diere te sien, maar verstaan ook dat dit 'n 50/50 is aangesien ons nie die R250 betaal het vir die self ry toer nie."
Boshoek, Escape From Johannesburg
Shongweni Lodge"Area is nice because it's very close to Sun City."
Villieria, Escape From Johannesburg
Talana Cottage"Good shopping, banking and eating out facilities in a near location - suitable for people visiting the western suburbs of Rietondale, Villieria, Gezina. "