Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Baie lekker om Afrikaans te kan praat oral waar jy gaan. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng is 'n lieflike plek! Die wild word mooi na gekyk en die mense daar is iets besonders."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Dalk nie Parys oorsee nie, maar vir ons Vrystaters het dit gevoel of ons was. Wonderlikste plek."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Montana Cape House"Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Pilanesberg Nasionale Park word dikwels onderskat in vergelyking met soortgelyke parke, maar dit bied wonderlike verrassings en ons het vyf van die Groot Ses diere daar gesien in twee onderskeie wildritte (leeus, olifante, seekoeie, cheetah, renosters (swart en wit)). Ons het al die park aanbeveel vir mense wat ons oorsee ontmoet en sal dit weer doen."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Uitstekende ligging vir al jou ekskursies na Lesotho en die berge, asook die kersie-omgewing, Clarence en Golden Gate. "
Menlopark, Escape From Johannesburg
Moroccan House"Dit is naby aan die groot hospitale en inkopiesentrums."
Parys, Escape From Johannesburg
The Purple Pillow Gastehuis"Baie interessante plekkies te sien en natuurlik die antieke goedere winkels en nog andere en ja wonderlike eet plekke soos Cherry on Top en beslis Plum Tree hoogs aanbeveelbaar. "
Paul Roux, Escape From Johannesburg
Rosenhof Exclusive Country Lodge"If you like old towns, old buildings and a laid back atmosphere this is a must!"
Parys, Escape From Johannesburg
Blue @ Vaal"Die stadsraad kan bietjie probeer om hulle werk te doen om Parys te probeer ophef. Privaat besighede doen hulle deel om toeriste te probeer lok. Maak die sypaadjies reg en skoon asb. "
Brooklyn, Escape From Johannesburg
Kareeblom Guest House & Conference Centre"Ons hou van Brooklyn, dis naby alles."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"A quaint little town with so much variety of shops and places to eat. Very vibrant. Close enough to just break away. The Hartelus Market, which is the first Saturday of every month is definitely worth a visit."
Menlopark, Escape From Johannesburg
Moroccan House"Lekker naby en sentraal, ideaal vir sake en vakansie. "
Vaal Marina, Escape From Johannesburg
Sunset Cove Sensation"More people need to know about this place. It is beautiful."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Molenhof Gastehuis"Could not have been more convenient for my needs. "
Koster, Escape From Johannesburg
Bem-Vindo Lodge"'n Dorp waar die gemeenskap probeer om 'n verskil te maak. Lekker om te hoor. Moenie begraafplaas toe ry nie. Daar's 'n reuse-vullishoop wat die pad versper. Wat die begrafnisstoete doen, weet nugter."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thala Thala"Dinokeng was glad nie wat ons verwag het nie. Hoewel die padkaart se dis vir sedan-voertuie het ons kar maar swaar gekry met al die klippe. Ons moes 'n paar keer omdraai oor ons dit nie kon maak oor die klippe nie. Maar ons het darem so bietjie wild gesien en dit tog geniet. Maar aandag moet aan die pad gegee word as hulle sê dis vir sedan-voertuie. "
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
2 Owls Guesthouse"Goeie eetplekke en toeriste-aantreklikhede."
Menlopark, Escape From Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Alles wat ons van die platteland verwag, is hier."