Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5614 reviews.
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Favour House"'n Baie mooi en netjiese dorp met 'n pragtige mall."
Mogwase, Escape From Johannesburg
Sharodin Bed and Breakfast"It's in the bundu,15 km from Sun City."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"A bit expensive but the area is beautiful in every sense of the word, so well worth it."
Wingate Park, Escape From Johannesburg
LeoZet Self Catering Flat"Uiters geskik vir toegang tot die snelweg stelsel en alle stadsgeriewe, tog pragtig groen en stil."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Kassaboera Lodge"Peaceful and close enough to main attractions."
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Touch of Class Guest House"I think it’s convenient. "
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Casa la Gracia"Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Die hele Dinokeng vandat jy in die reservaat ingaan is iets besonders en om te sien en nog meer al die diere wat reg langs die pad loop wat hulle nie eers aan die mense en karre steur nie, so of hulle vir ons almal wil sê die plek behoort aan hulle. Paaie is goed versorg en dit is veilig in die reservaat. "
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Alhoewel dit skoolvakansie was, het meeste winkels en eetplekke teen 17:00 gesluit. As vreemdelinge in Parys moes ons maar vir Dr. Google nader om 'n restaurant te soek wat darem 19:00 nog oop is."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Unionview Guest house"Dis 'n pragtige plek, 'n sprokieswêreld met al die pers jakarandas. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ons was verras! Die "self drive route" was 'n fees en die kinders het dit ook baie geniet. Die kaart is deeglik en die vriendelike natuurbewaarders gee graag advies t.o.v die beste paaie om te ry. Die kinders was nooit verveeld nie, want daar is heelwat lodges waar hulle kon bene rek en speel."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Great to see the big five on game drives. We were able to see Lion, Rhino and Buffalo with a scarce Brown Hyena in a two hour drive. Conservation fee only R30 per person for a whole weekend. A wide variety of Lodges to choose.from."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Grand Chateau"Die natuurskoon van die omgewing word onder bemark en baie kuieremense sien net die hoofstraat met sy groot verskeidenheid winkels raak, sonder om gebruik te maak van die avontuur/natuur geleenthede van die omgewing."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Dinokeng is 'n uitmuntende plek. Ons gaan graag soontoe."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Koru Guest House"Pragtige natuurskoon en baie rustige atmosfeer."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Pragtige dorp en ek kan nie wag om dit weer te besoek nie. "
Die Wilgers, Escape From Johannesburg
485 on Teresa"Ek dink dit is fantasties, want jy voel baie veiliger en hulle was net so vriendelik en behulpsaam."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Baie mooi en interessante plekke wat ontdek en geniet kan word. Aardklop is 'n fees wat definitief 'n besoek werd is."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Camelot Guest House & Apartments"Goed geleë vir 'n besoek aan NWU."
Donkerhoek, Escape From Johannesburg
B&B Bydieboschies"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."
Temba, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Het die potensiaal om een van die grootste wildreservate in die land te word mits dit goed bestuur word."