Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Love, Joy and Peace Cottage"Mooi gebied, het altyd veilig gevoel."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Dis baie naby Pretoria, so dis maklik om vinnig vir 'n naweek weg te breek. Ook heelwat wild gesien."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Lodge - Meerhof"Paaie is sleg en dra swaar verkeer. Ek kan nie glo die dorp het al so uitgebrei, maar dat die opgradering van paaie totaal agterweë gebly het en baie verwaarloos is. "
Buffelspoort, Escape From Johannesburg
De Hoek Gasteplaas"Nog altyd 'n gunsteling omgewing met versteekte juwele."
Riviera, Escape From Johannesburg
Goedkoopslaap PTA" A safe destination with accessible shopping centres and restaurants. "
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker gholfbaan, eetplekke en winkeltjies."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"O's, die restaurant, was die hoogtepunt by verre van ons besoek aan Parys."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Baie mooi, maar die stand van die dam is kommerwekkend!"
Koster, Escape From Johannesburg
De Oude Stoor - Noordwes"Still plek, vriendelike mense. Baie donker in die aand, straatligte swak of werk nie. Nogtans nie onveilig gevoel nie."
Constantia Park, Escape From Johannesburg
Lavenders at Constantia Guest House"Veilige en rustige woonbuurt en sentraal geleë."
Aerorand, Escape From Johannesburg
Pride Rock Accommodation"Just a thank you to Aerorand, was a wonderful stay."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dit is die derde keer wat ons in Dinokeng oorbly en sal dit beslis weer doen. "
Parys, Escape From Johannesburg
Rus & Vrede on Vaal"Lekker dorpie naby Johannesburg waar mens avontuurlustig kan wees of soos ons net gaan vir lekker rond snuffel in winkels en lekker kos/koffie by restaurante geniet. Sal definitief weer gaan."
Ben Fleur, Escape From Johannesburg
Kalahari Guest House"Baie mooi, skoon en netjiese buurt wat jou ook veilig laat voel. "
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Relaxing and well situated for families to relax."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Goeie buurt en goed geleë en nie ver van winkel of hoofpad nie. "