Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Baie netjiese dorp met alles naby. "
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Heerlike vakansie atmosfeer en dorp bied baie in 'n platteland omgewing."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Heeltemal te min ontgin en onbekend aan meeste mense. Ken dit net omdat ons in die omgewing grootgeword/voorheen gekuier het."
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Ons het by Buffalo restaurant (oorkant ATKV Buffelspoort) gaan Sondag buffet eet. Lekker live music en lekker Mexikaanse kos."
Constantia Park, Escape From Johannesburg
UmSamariya"Near to shops, malls, hospital and entertainment."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Bethlehem is nog een van die min dorpe wat nog oulik is."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Ek het nie self 'n boot nie so gaan nie self na die dam nie, maar stel belang om die area te leer ken. "
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Die dorp is 'n pragtige skoon plek en ons sal beslis weer daar besoek af lê."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Blackwoods Farm Cottage"Meiringskloof Natuurreservaat in Fouriesburg is absoluut pragtig en beskik oor die heerlikste staproetes. Dit is beslis 'n besoek werd. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fouriesburg Country Inn"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Wat 'n oulike dorpie, hou van al die oudhede daar en die restaurantjies en al die winkeltjies is lekker om deur te stap en alles te bekyk. Wil definitief weer daar 'n draai maak."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Lekwena Game Lodge"Potchefstroom is pragtig skoon en netjies en die mense is baie vriendelik en behulpsaam sal Potchefstroom aanbeveel vir enige iemand wat daar wil oorbly of vakansie wil hou."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"The most awesome game reserve only a couple of minutes from the city. Love it."
Lynnwood Glen, Escape From Johannesburg
Menlyn Accommodation"Die blyplek self is nou nie 'n toeristebestemming nie, maar dit is goed geleë in Pretoria wat natuurlik baie toeristebestemmings het."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Campus Self-catering"It needs more tourist attractions and interesting things to do. It is an awesome for relaxation."
Magalieskruin, Escape From Johannesburg
Grace Place BnB Pretoria"Gerieflik naby die hospita\l en Kolonade inkopiesentrum."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
BietjiePlaas"Min mense weet van die deel van Pretoria. Dis 'n great plek."