Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Camelot Guest House & Apartments"Lieflike, boomryke en geskiedkundige ou dorp. Mens voel onmiddellik tuis daar."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lavender Cottage"Dis 'n rustige dorpie met baie lekker restaurante. Mense is vriendelik en behulpsaam."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Baie rustige omgewing. Teerpaaie kort bietjie aandag. Grondpaaie was nie te sleg nie. Hou duim vas dat dit gou daar lekker sal reën."
Parys, Escape From Johannesburg
Boden's Nest"Parys is 'n pragtige dorp vol lekker dinge om te doen en altyd 'n besoek werd. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
St. Hubertus Lodge"Ek het my vroutjie soontoe gevat vir ons 10 jaar huweliksherdenking en ons het dit regtig baie geniet. Daar is baie aktiwiteite. Ons het gaan quad bike ry, river rafting gedoen, zip lining gedoen en op die laaste dag by Cradle Health Spa spandeer. Dit was omtrent 'n fantastiese naweek gewees. "
Erasmus, Escape From Johannesburg
Lil's Place Guest House"Baie rustig. Netjiese dorp, ek wil daar gaan bly."
Secunda, Escape From Johannesburg
Contractors Guest House Voortrekker"Beautiful place and very quite."
Shere, Escape From Johannesburg
Mountain Manor Guest House and Day spa"It's a very cool and quiet out of town experience. It gives you a relaxed feeling."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"A very good place to visit again."
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"Baie lekker area, gerieflike afstand van Harties af."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk"Muckleneuk is baie naby aan die middestad van Pretoria en die spoorlyn. Was skrikkerig om in die aand rond te beweeg, maar die area is boomryk en netjies."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"The town has transformed so quick, I loved what I saw."
Shere, Escape From Johannesburg
Mountain Manor Guest House and Day spa"Die area is goed geleë vir oorslaap na 'n troue of partytjie aan die verre oostekant van Pretoria, maar as 'n gemeenskap moet hulle die instandhouding van die grondpaaie prioritiseer."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Lakeview Cottage"Het gaan stap op 'n wildsplaas daar, maar ek hoor daar is baie wildplase met karavaangeriewe en dit is baie naby vir 'n naweek wegbreek."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lavender Cottage"Verskeie moontlikhede wat ondersoek kan word."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Cottage Guesthouse"Elarduspark is sentraal geleë en kan 'n toerisme-bestemming wees, alhoewel ek dit eerder sal adverteer as verblyf naby die lughawe."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Hudson House"Meer vir besighede, nie vir toeriste nie, maar baie mooi en netjies."