Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Yenfie B&B"Baie stil buurt. Geen lawaai en daar is voëls in vroegoggend waargeneem. Sowaar 'n spog buurt."
Del Judor, Escape From Johannesburg
Lamarique 2"Perfek vir die reisiger oppad. Nie toeriste attraksie nie, nee."
Constantia Park, Escape From Johannesburg
Lavenders at Constantia Guest House"Uiters sentraal na alle bestemmings in Pretoria geleë."
Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg
B's Place"Van der Hoff Park is 'n rustige, veilig omgewing."
Lynnwood Ridge, Escape From Johannesburg
Sleep Awhile"Baie besighede en eetplekke in die omgewing."
Parys, Escape From Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"Altyd aangenaam om daar te kuier en doen dit gereeld."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Lalapalm Privaat Gaste Kamer"Montana Park is 'n baie goeie toeriste-aantrekking."
Parys, Escape From Johannesburg
Rambling Rapids"Baie interesant en baie oulike plekkies om te besoek."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Onthou die park conservation fee en self drive fees as jy in die park wil ry by jou self."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Need more organisation and internal communication."
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Voortrekkermonument en verskeie forte."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cottage Della Diga"Baie om te doen. Die dieretuin is duur, maar beslis die moeite werd. Vir die wat nie net wil kuier en besienswaardighede geniet nie, is daar eindelose winkels om van te kies."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"Dinokeng is 'n pragtige wildtuin met interessante bestemmings en kuierplekkies, maar inligting en kaarte is nie maklik om te kry nie. Ek dink dit kan baie werksgeleenthede skep as die wildtuin in geheel beter bestuur en bemark word."
Parys, Escape From Johannesburg
53 @ Grens"Antieke en tweedehandse winkels in oorvloed. Heerlike eetplekke."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Road to and from Pilansberg National Park full of potholes and not a relaxing drive. Restaurant staff not customer orientated, service definitely needs to be improved."
Pretoria North, Escape From Johannesburg
Mohale Rest and Retreat"Was net in omliggende gebied, het nie so ver gery om die hele Pretoria Noord te verken nie."
Groenkloof, Escape From Johannesburg
Spacube Luxury Suites and Spa"Baie sentraal en netjiese omgewing."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Lodge - Meerhof"Die hiasinte het oorgeneem en die plek stink na rou riool wat lek. Goeie winkels en restaurante. Paaie is swakker as in baie ander plekke in Noordwes."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
The Elegant Elephant"Restaurante en malls binne loopafstand. Baie gerieflik en veilig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Love Shack"Verkeer en parkering 'n problem en spoedhobbels oral wat frustreer omdat sommige nie gemerk is nie."
Hatfield, Escape From Johannesburg
Bed and Breakfast in Hatfield"Hatfield is in close proximity to Tuks and hence very conveniently situated."
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Ainsley Private Accommodation"Netjies en veilige buurt. Maklik om van hier af by afsprake te kom."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Ons Spens Gastehuis"Studentedorp kan meer konsentreer op kuns en eetplekke as regtig as toeristebestemming wil vestig, iets soos Parys. 'n Kuns/eetroete is dalk 'n plan."