Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Loved it like the places to eat and all the nice little shops art and anything else."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Nieteenstaande die benarde toestand van die dam (indringerplante) bly Hartbeespoort toegesak deur besoekers. Puik toerismediens ervaar (Jasmyn, Camelion Village, Cable Way, Pretville). Cock & Bull julle rock!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Schoemanshof"'n Woelige dorp met baie om te sien en 'n gasvrye atmosfeer. Die studente is net so vriendelik soos die ou Potchefstroomers."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
KarooBosch"Ons is mal oor Potch, dit is 'n lekker studente-vriendelike dorp. "
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
BietjiePlaas"Naby ander aktiwiteitsplekke. Net die Molotopad het baie onbeskofde bestuurders."
Parys, Escape From Johannesburg
Studios @ Delver"Behalwe vir die stukkende sypaadjies is Parys tops."
Standerton, Escape From Johannesburg
Terrace Lofts"Hoërskool Standerton het uitstekende sportfasiliteite."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
24/7 on Celliers"Mooi boomryke area, voëlsang maak jou vroegoggend wakker."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Copper Kettle"Fouriesburg is 'n pragtige Oos-Vrystaatse dorpie, wat deur berge omring word. Die ideale bestemming vir 'n kunstenaar-siel. Dis nie baie ver van Clarens af nie, net baie rustiger en stilte vir die siel!"
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Die Ark Self-catering"Nogal koud in die winter. Die omgewing is pragtig om te besoek."
Bethal, Escape From Johannesburg
Moments Away Guest House"Mooi ou geboue. Net jammer die paaie is nie baie goed instandgehou. Die beeste in die dorp se strate op 'n besige, langnaweek Saterdag, ons was verstom."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Tydens 'n vroegoggend draffie op grondpaadjies in Skeerpoort is jy vir seker dat voetgangers jou vriendelik gaan groet, die loeries en ape die nuutste nuus aandra en die lugballone wat skelm om die kop wink, jou laat droom oor die volgende keer."
Parys, Escape From Johannesburg
Smilin Thru Resort"Overall was dit lekker gewees. Ek persoonlik het die musiek geniet van die swembad se kant af. My man aan die anderkant sou stilte geniet het of nie die hele dag nie. Sal weer daar kom kamp. Wie weet, dalk neem hulle voorstelle in ag. Dan sal ek beslis familie en vriende saam bring."
Broederstroom, Escape From Johannesburg
Cynthia's Country Stay"The place is fine, it's just that the tar road heading to the lodge is very bad, I think the government should do something to sort that out. "
Kroondal, Escape From Johannesburg
Berg en Bos"Kroondal is 'n oulike dorpie met baie geskiedenis wat bekend gemaak moet word."
Menlopark, Escape From Johannesburg
The Elegant Lodge"Deurmekaar en te groot. Parkering is dubbelsinnig gemerk en jy verdwaal bitter maklik!"
Parys, Escape From Johannesburg
Blue @ Vaal"Het nie die groot partytjie Saterdagaand geniet toe al die bikers gekuier het nie, maar dit gebeur seker nie altyd nie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Rustica Accommodation"Fouriesburg is baie rustiger as Clarens en is baie sentraal geleë om Oos Vrystaat en Lesotho te verken. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Baie mooi rustige dorpie ideaal vir wegbreek kans."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Slegs een restaurant, by klubhuis, en die restaurant was nie 'n goeie ondervinding nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie"Verblyf was te kort om kommentaar te lewer, waar ons was by Barefoot Cinderella was die diens en kos goed die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Beplan om binnekort daar 'n draai te gaan maak."