Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Feathers B&B"Magaliesburg has a number of activities in order to keep busy while on holiday, although the locations can be quite far apart. A great destination for a relaxing, fun-filled time away from the city life."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Bernallys Fishing Lodge"Lekker plek, vriendelike mense, lekker naby aan Jhb. "
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Yes, please keep the unspoiled old world aspect to this town Don't make it another Dullstroom or Pilgrims Rest. The people here are so accommodating and friendly. More importantly not greedy!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg and Calence is very nice places to visit."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tshikwalo Lodge"Dis lekker naby geleë, dit het ons net 'n uur geneem van Johannesburg na ons bestemming. Al is dit net 'n paar kilometer noord van Pretoria, het dit 'n regte Bosveld gevoel. Dis 'n baie aangename vakansie oord."
Montana Park, Escape From Johannesburg
Lalapalm Privaat Gaste Kamer"Min tyd gehad om die area te verken maar waar die akkommodasie was, is dit 'n netjiese omgewing."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Ons was redelik sentraal geleë om die draai van lekker restaurante en die dam met pragtige sonsondergange. Ons het wel in die dag deur gery Sun City toe. Maar Schoemansville het vriendelike mense en mooi areas."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam"It's a marvel to explore."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
FG Magalies Park"Baie plekkies het maar oor die jare agteruit gegaan, maar darem is daar ook heelwat nuwe plekkies wat oop gemaak het, so ons geniet dit steeds om uit te ry daarheen."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Vaal Delta - Lakeview on Vaal"Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Kwena Lodge"'n Mens sal graag meer inligting oor die dorp wou hê en of 'n behoorlike kaart om die dorp beter te bestudeer, al het 'n mens die internet is dit tog belangrik om meer brojures byderhand te wou gehad het."
Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg
L'Abri"Die krag was af vanaf Vrydag tot Sondag, dus kan daarna gekyk word!"
Brits, Escape From Johannesburg
Dassie Paleis"Winkels is 'n entjie om na toe te ry, maar dit was nie 'n probleem om te ry nie."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Ons wou graag die dorpie bietjie gaan verken voor ons verder reis, maar teen 08:30 was die meeste plekke nog toe."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"Very quiet area, municipality has to just fix the potholes on the roads."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Highland Inn"Heelwat besienswaardighede in en om Bethlehem."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Daar is baie eetplekke en piekniek spots wat jy kan doen. Jy kan ook self ritte doen en diere kyk."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Altyd 'n plesier om Parys te besoek, maar die strate gaan alweer agteruit, te veel slaggate!"
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Mile End Farm Cottage"Miles End ideally situated to various destinations where you can travel and visited some breweries with lovely restaurant. Numerous nurseries beautiful plant. The cheese and ice cream factory. Cradle of Mankind."