Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Daar was 'n vreeslike groot party by die dam deur die nag wat eers tot einde gekom het die volgende oggend 06:00. Die geraas het getrek tot by die huise in die kompleks en was enigste rede hoekom ek nie weer akkommodasie daar sal oorweeg nie. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Murasie Guest Farm"Ons kuier baie graag in Bethlehem, want dis naby soveel plekke wat ons besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Om te gaan ontspan of avontuur te beleef, daar is iets vir almal."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Rustenburg Boutique Hotel"Lekker bestemming met alle nodige dienste en talle toeristebedrywighede op die drumpel!"
Pretoria North, Escape From Johannesburg
Mohale Rest and Retreat"Omdat Pretoria Noord vir ons nog vreemd is, is daar 'n gevoel dat dit ver van die Malls is. Ons het wel by Wonderboom Junction uitgekom en by Ocean Basket iets gaan nuttig. Andersins was ons ondervinding fantasties."
Waterkloof Ridge, Escape From Johannesburg
Corlia’s Luxury Guest House"Beautiful area, the little Spar Shopping Centre cater's for all your needs and some. Great Historic places just around the corner to visit and Mall's. Beautiful Shops for an unforgettable shopping spree. "
Parys, Escape From Johannesburg
Devondale Guesthouse & Spa"Parys soos Clarens is nog een van daai Vrystaatdorpies wat dit reg gekry het om te verkoop as 'n heerlike toeristebestemming. Ons was tydens die kunstefees in Parys en die dorpie het gegons. Net 100km van Johannesburg laat gee 'n mens werklik kans om sommer vinnig die dol stadslewe te ruil vir 'n baie rustiger omgewing. Net jammer dat daar so min bestemmings soos die op die kaart verskyn."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Union House Guest Farm"Baie om te ontdek in die omgewing en ook wondersone natuur."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Vintage Guesthouse"Tyd in Potchefstroom baie geniet."
Parys, Escape From Johannesburg
View on the Vaal"Parys is my gunsteling dorpie vir 'n vinnige wegbreek."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Vintage Guesthouse"Ons het baie laat in die aand arriveer en te vroeg gery om regtig in opinie te gee van sentraal Potchefstroom as toeristebestemming. Ons het nie langer as 'n aand vertoef nie."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"Definitely a place to visit over and over again!"
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"EK was daar vir 'n week kursus, so het min tyd gehad vir ander besienswaardighede."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Private Apartments"Stil omgewing naby aan hoofweë en Menlyn Mall."
Villieria, Escape From Johannesburg
Waverleysrest"Winkels en restaurante is nabygeleë en die area heel veilig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Die area het geweldig gegroei in die laaste 30 jaar. Daar is heelwat plekke om te gaan en aktiwiteite om aan deel te neem."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Oranje Guest Farm"To stay in the surroundings of Fouriesburg such as guest farms but definitely not inside town."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Pumula Guest Farm"Lovely quaint place, a lot of revamping seems to be happening."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Picasso Guest House"Hier is baie om te doen in en om die omgewing. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Ongelooflike bestemming om wild te geniet en nog steeds naby die stad en lughawe te wees. Klomp restaurante in Dinokeng met variasie van lekker kos."