Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.

Muckleneuk, Escape From Johannesburg

Muckleneuk Manor

"Ek glo dat sodra die bouwerk wat tans aan die gang is daar afgehandel is, gaan hierdie gastehuis nog meer van krag wees."

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Heerlike restaurante en oulike winkels."

Del Judor, Escape From Johannesburg

Lamarique

"Baie sentraal en maklik om te kry. "

Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg

Bakubung Bush Self-Catering Chalets

"Alhoewel dit nie vergelyk kan word met die Krugerwildtuin nie en al was dit 'n aangename tyd om daar te vertoef, stel ek voor daar word na die toestand van die teerpaaie gekyk. Daar is baie slaggate en vir so 'n toeriste-aantreklikheid, veral buitelandse toeriste, skep die teerpaaie nie n goeie prentjie nie."

Lynnwood, Escape From Johannesburg

Wild Fig Garden Apartments

"Ek kan nie dink daar is iets om op te verbeter nie, dit is klaar uitstekend."

Moreletapark, Escape From Johannesburg

LilyRose on Rutgers

"Very central if you need a place to stay in Pretoria East."

Erasmuskloof, Escape From Johannesburg

1 La Castello

"Veilige omgewing en verkeer veral nie te besig na Fairie Glen Hospitaal toe nie."

Parys, Escape From Johannesburg

Arvore Selfsorg

"As straatnaamborde weer aangebring kan word, sal dit 'n pluspunt wees."

Parys, Escape From Johannesburg

Kondensmelk

"Mal oor Parys, het daar grootgeword en lief die plek, net jammer van die vreeslike slaggate en ook die verval van die ou begraafplaas."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Bietjie Bosveld Lodge

"Soos enige studentedorp, baie lewendig en opvallendend skoon."

Witbank, Escape From Johannesburg

Chrisma Conference and Accommodation Venue

"Hoëveldsentrum - 'n 'puik sentrum om te besoek."

Silver Lakes, Escape From Johannesburg

The Links Corporate Guest House

"Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!"

Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg

Brown's Cabin and Cottages

"Aanwins, baie om te sien en te doen in die omgewing, nie te ver van die stad af nie."

Faerie Glen, Escape From Johannesburg

Bellstone Bed & Breakfast

"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."

Vrede, Escape From Johannesburg

Oostewind Guest House

"Heerlike plattelandse area en ons sal dit weer wil besoek."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Laetari Guest House

"Salig en vredevol. Rus word beslis gevind."

Parys, Escape From Johannesburg

Green Door Cottage - Venus Street

"Die meeste winkeltjies is glad nie rolstoeltoeganklik nie, so dit maak dit baie moeilik om alles te sien wat daar is. Die dorpie self is baie rustig en skoon met vriendelike mense en diens waar ons was. Sal weer gaan besoek."

Parys, Escape From Johannesburg

Arvore Selfsorg

"Ek geniet die uitleg, laat my baie aan Clarens dink."

Sunnyside, Escape From Johannesburg

Pro-Active Guest House

"Hierdie is darem nog in 'n redelike veilige gedeelte van Sunnyside. Ek sal nie dieper gaan oorslaap nie. "

Parys, Escape From Johannesburg

Arvore Selfsorg

"Sou graag ñ lekker goeie restaurant daar wou hê. Dit is maar stil vir die reisiger wat gedurende die week moet oorbly."

Dinokeng, Escape From Johannesburg

Bush Willow Chalets

"Pragtige Bosveldomgewing en mooi wild wat daar rondloop."

Page
Page 239 - Showing 7141 to 7170

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers