Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Tranquil Haven"Ek was verbaas om te sien hoe naby dit eintlik is aan Magaliesburg, en hoe rustig dit daar is. Ek sal beslis weer gaan."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
La Provence d' Afrique"Klein plekkie, maar mens is nie afhanklik van die plek nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Arvore Selfsorg"Pragtig. Kan oral in winkels rondsnuffel, eetplekke puik waarvan Cherry on Top beslis uitstaan vir hulle diens en kos."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Die dorp bied nie veel nie maar daar is pragtige natuurskoon en historiese besienswaardighede in die omgewing."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Morubisi Bush Lodge"Tipiese toeristebestemming en oor die algemeen duur vir aktiwiteite."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
The Kingdom Resort"It's a beautiful place and the game guides are professional and friendly. I would only suggest a tracking device on the Big 5 animals to track them easier for viewing. "
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie lekker plekkie om na toe weg te breek. Ongelukkig is die pad op sommige plekke onbegaanbaar. Het lekker eetplekkies en winkels om te besigtig."
Mogwase Unit 4, Escape From Johannesburg
Vicky's Bed & Breakfast"Dit is wel in die township van Mogwase, maar dit is baie veilig en baie stil en was baie tevrede."
Sunnyside, Escape From Johannesburg
Oorkant Loftus @ Company Street"Close to everything, schools shopping malls, etc."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Ligging is uitstekend en die uitsig is pragtig."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Bergkaree Self Catering"Fouriesburg is 'n oulike, stille dorpie vir 'n rustige vakansie. Dit is naby aan Clarens, Ficksburg en Golden Gate."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
iKhaya LamaDube Game Lodge"Ons was gelukkig en het leeus en n jagluiperd op dieselfde dag gesien! Dit is soveel nader om die Groot 5 te sien en is net + - 65km van Pretoria af. Sal baie meer besoek! "
Parys, Escape From Johannesburg
Hessie se Witperd"Dit is net die plek om te ontspan. Wens ons kon meer tyd in die dorp spandeer het!"
Parys, Escape From Johannesburg
Arvore Selfsorg"Hoef regtig nie ver te reis vir aangename verblyf en dinge te doen en sien. Antiek en eetplekke is van die boonste rakke. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mahala View Lodge"Ver van die stad, naby genoeg om 'n wonderlike belewenis te ervaar."
Wonderboom, Escape From Johannesburg
Coral Tree House"It is absolutely lovely, lush and green, quiet and well placed."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Die dorp se strate is reggemaak vandat ons laas daar was. Dit is n eersteklas toeristedorp met goeie diens oral."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is 'n baie lekker kuierdorp, vriendelike mense en baie oulike eetplekke. Winkeltjies het ook ietsie vir almal se smaak."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Die Opstal Gastekamers"Potchefstroom is n "awesome" plek met vriendelike mense. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Die omgewing is pragtig en dit is naby genoeg aan Clarens, Golden Gate en Ficksburg om dié plekker ook te verken. Ons het heerlike wafels en koffie by die Fouriesburg Country Inn geniet en 'n middagete by die Plaas Stoep-restaurant. "
Parys, Escape From Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Was 'n heerlike ervaring, nooit gedink 'n plekkie in die Vrystaat kan so opwindend wees nie!"
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"As jy die tyd het, gaan loer rond! Hierdie is 'n uiters interessante plekkie! "