Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Ek was verras met die oulike winkels - geboue waar Die Kaktus is. Ek het ook gehoor dat die aspersies so goedkoop is by die Kaktus (R20) vir 'n kilogram, maar ongelukkig het die trok nooit die Saterdag (selfde dag as Kersiefees) afgelewer nie - ek dink dit sou 'n gulde gleentheid gewees het om besigheid te maak siende dat daar duisende mense opgeruk het vir die Kersiefees. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Fat Mulberry B&B"Kan Die Plaasstoep aanbeveel vir etes, lekker boerekos. The Windmill Pub & Grill se pizza is ongelooflik lekker maar diens was traag. Algemeen vind ek Fouriesburg baie basies met min opsies maar dis is dat waarvoor 'n mens uit die stad wil ontsnap. Die dorpie is baie netjies. "
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Blue Diamond Boutique Hotel"Afrikaans is Groot bly waarde vir geld. PUIK."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Ula Guesthouse"Het nie baie rondgery nie, die bietjie wat ons gesien het, was baie goed."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sonstoep"Die mense wat daar woon is ongelooflik vriendelik... Daar is ook 'n plek in die berg af, Meiringskloof ... dit is fantasties en volgende keer sal ons daar gaan bly."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Orange Apple Guest House and Self-catering"Interessante dorpie met al die sandsteenhuise. Lekker geëet by die Copper Pig. Die NG Kerk is beslis 'n besoek werd. Lê tussen Ficksburg en Clarens ideaal vir 'n besoek aan die Kersiefees. "
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Lovely little town with its nice restaurants and antique little shops."
Senekal, Escape From Johannesburg
Hendersons Lodge"First time in Senekal, beautiful little town with some stunning buildings, only saw the town so not sure what else is out there, but definitely a place to see if only for the beautiful church."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Dis 'n pragtige plek met die oulikste winkels en eetplekke. Netjiese en baie goeie toeruste bestemming. Sal weer gaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Village Lodge Parys"Stadsmense sal dit seker beter waardeer, maar ek dink dis net nog 'n gekomersialiseerde plattelandse dorpie."
Sinoville, Escape From Johannesburg
Salve"Die area is baie sentraal geleë en naby aan winkelsentrums en restaurante."
Parys, Escape From Johannesburg
KO-RUS-MA"Ons het dit vreeslik geniet en het nou ook vir ons 'n huis in die rivier kant gekoop ons kan nie wag om daarheen te verhuis nie. Dis net fantasties in Parys ons het weer ons Afrikaans ontdek en ons taal het nie aanstoot by iemand gewek nie."
Kroondal, Escape From Johannesburg
Adem Guest Farm"Lekker plaas atmosfeer. Baie vriendelike diens. Veilig. Hulpvaardig."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Wapadrand Cottage"Dit is in 'n pragtige sekuriteitskompleks geleë. 'n Mens kan ook rustig daar rond gaan stap want 'n mens is veilig."
Riviera, Escape From Johannesburg
Goedkoopslaap PTA"Ideaal om groter Pretoria en omgewing te besigtig. "
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Bergkaree Self Catering"Pragtige ou geboue. Geleë in 'n baie mooi omgewing. Die natuur is asemrowend mooi. Ook naby genoeg aan Clarens, maar nie deel van die muis gedruis in Clarens oor naweke nie. As mens stilte en sielsrus nodig het, is Fouriesburg jou bestemming."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Vi' La Vendula Guest House"Voldoende restaurante en sekere geriewe soos banke, ens. Die teleurstelling was die hope rommel en gemors wat oral rondgestrooi word. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Daar is iets vir almal om te doen en te sien. "