Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie lekker en die moeite werd, wonderlike ervaring in en om die dorp, heerlike eetplekke en mooi winkels."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
The Pillow and Spoon Guesthouse"Dis naby alles en 'n goeie area!"
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Olive Grove Bungalows"Hartebeeshoek is 'n baie mooi bestemming om heen te reis. Definitief die moeite werd!"
Parys, Escape From Johannesburg
Kondensmelk"Die hoofstraat is BAIE BESIG en soms gevaarlik om oor te stap. Die winkels is stunning en die restaurante was great! "
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Parys met al sy antieke- en kunswinkels is 'n belewenis. Woensdae tot Sondae 2nm beste tye. "
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Baie oulike plek om te kuier en ontspan, baie lekker op die rivier gewees ook."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Herberg vir Afrika"Dierbare dorpie. Hier vind 'n mens rus vir jou siel. Daar is nie soveel goed om te doen nie, maar 'n mens kom mos juis soontoe om bietjie weg te kom van die gedruis en gejaag van die stad. "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Bethlehem kan meer bemark word aangesien dit net 36km vanaf Clarens is, en dit baie meer bekostigbaar is as in Clarens. Dit het sy eie bekoring met 'n pragtige natuurskoon. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie om te doen en ons het by De Vette Mossel een aand gaan eet en ek beveel enige iemand aan om daar te gaan eet. Dit is 'n belewenis en jy kan eet soveel soos jy wil."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Die Kuiergas"Dit was fantasties. Baie naby aan alles waar ons wou wees. Ek sal volgende jaar vir Aardklop weer daar woon."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cock & Bull"Lekker baie kwekerye en plekkies om te snuffel!"
Parys, Escape From Johannesburg
398 Vaal de Grace Golf Estate"Baie interessante winkels. Aangename, vriendelike mense. "
Bailey’s Muckleneuk, Escape From Johannesburg
37 on Charles"Naby aan alles met lekker restaurante in die omgewing."
Senekal, Escape From Johannesburg
Nannie's Garden Cottages"Die dorp lyk skoon en selfs op die Sondag was werkers besig om strate skoon te maak."
Akasia, Escape From Johannesburg
Casa de Ross"Netjies, groot winkelsentrum waar jy alles kan doen. Rustige omgewing, maar bietjie ver van besienswaardighede."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Mooi, veilige area en naby alles wat nodig is vir reisigers."
Colbyn, Escape From Johannesburg
3 @ Marion Guesthouse"Colbyn is 'n rustige voorstad wat lekker sentraal geleë is."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Die natuurskoon en rustigheid van die woonbuurt was heerlik. Alhoewel daar genoeg besienswaardighede en aktiwiteite is, vir elke toeris se smaak en voorkeur. Ons was aangenaam verras met die kwaliteit en diens by 'n bekende plaaslike restaurant, in vergelyking met ander dele van die land."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Shopping excellent and The Plum Tree was the best!"
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Khayamanzi Guesthouse"I love the area, we go there often for a day over weekends."
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Akkerlaan Guesthouse"Heelwat eetplekke en naby aan die universiteit, en baie veilig."