Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Klipdrif Cottage"Ontbyt geëet by Hoi-Poloi, uitstekend en deur talle kuns en oudhede winkels gestap en verwonder wat daar voorkom. "
Deneysville, Escape From Johannesburg
Vaal Privé Holiday Resort"Paaie is baie vol gate. Verder nie te sleg nie."
Parys, Escape From Johannesburg
The White Giraffe River Cottage"Baie besighede is toe op Maandae en Dinsdae ..."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Willowdene Guest Farm"Baie netjiese dorp. Alles wat ons benodig het was daar beskikbaar."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sandstone Chameleon Guest House"Dorpie was 'n verrassing. Netjies en skoon. So baie plattelandse dorpies lyk deesdae onversorg en gee die idee van agteruitgang. Fouriesburg was die teendeel."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Falcon View Guesthouse"Great location. Very central, beautiful place and great views."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Fouriesburg is 'n pragtige plattelandse dorpie - rustig, gasvry, en omring deur natuurskoon."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Die strate is vol slaggate en in sommige strate groei die gras kniehoogte."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Terra Casa"My eerste besoek aan Rustenburg. Was aangenaam verras."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Die dorp self is nie veel om oor huis toe te skryf nie, maar die omliggende areas is die moeite werd."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Ek het al by 'n paar plekke gebly en die een was absoluut die beste en lekkerste."
Flamwood, Escape From Johannesburg
Gemstone Guest House"Flamwood lyk na 'n goeie area vir toeriste-akkommodasie. "