Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Het 'n goeie Spar om benodighede te koop wat 'n mens vergeet het."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Arpa Guest Farm"We loved the little town, it is very relaxing and friendly people."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"It was gladdening to see the streets have been repaired since the last time we were there. Interesting little shops and very friendly people."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Big Creek Guest Lodge"Sal beslis weer Magaliesburg besoek. Ons hou baie van die plek en dit is 60 km van Johannesburg af"
Secunda, Escape From Johannesburg
13 Hobson"Was aangenaam verras! Baie vriendelike inwoners. Die Mall het alles onder een dak en aparte area spesiaal toegeken vir restaurante. Was 'n interessante belewenis. "
Die Bult, Escape From Johannesburg
Campus Self-catering"Lekker gekuier! Sal dit aanbeveel vir enige iemand. "
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Maja Guest Cottages"Baie lekker redelik sentraal om in Elarduspark te bly."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Ons geniet Parys elke keer as ons daar gaan kuier. Ons is mal daaroor om in al die pandjieswinkels rond te loop en bring elke keer 'n vrag oudhede terug huis toe."
La Provance, Escape From Johannesburg
De La Sun Guest House"La Provance is 'n baie netjiese en rustige area. Ek beveel die area enige tyd aan."
Parys, Escape From Johannesburg
Rietpoort Cottages"Parys is 'n pragtige plattelande toeristedorpie."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Big Creek Guest Lodge"Baie mooi plekkies by berge. Lekker rustig en stil."
Annlin, Escape From Johannesburg
Villa San Giovanni Accommodation"Sentraal en baie toeganklik t.o.v. sake- en inkoopsentrums in noorde van Pretoria."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Ula Guesthouse"Faerie Glen is lekker sentraal geleë vir sake besoeke aan Pretoria met verskeidenheid van winkelsentrums en restaurant in klein radius."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Mooi berge en lekker om te gaan ontspan en af te skakel."
Arcadia, Escape From Johannesburg
Melvin Residence Guest House"Naby die ambassades indien jy internasionaal wil reis."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk"Dis lekker naby die stad maar tog nie in die stad nie en rustig. So ek sal graag weer gaan."