Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5588 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"The speeding along the main tarred road through the reserve is disappointing."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Ons wat vir die eerste keer daar was, het die kaart ons baie verwar. Dit sou gehelp het as mens 'n kaart of pamflet kon hê wat die lodges, met huisies, eetplekke en restaurante met prente en privaat lodges kon aandui. Die kaart met die klomp syfers op het ons nie veel gehelp nie. Ons is miskien nie goeie kaartlesers nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Parys se winkels maak een na die ander toe. Teleurstellend."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Ons was daar vir Bokkieweek. Hulle was hierdie jaar meer voorbereid as verlede jaar vir ons duisende mense. Dankie ook vir die welkom "banner" in die hoofstraat. Dit word gesien en waardeer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie toeristedorpe het groot borde met die omgewingskaart daarop op strategiese plekke. Glo dit sal waarde toevoeg."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Lamon Guesthouse"Dis baie hartseer om te se, maar om eerlik te wees, Kroonstad bied nie veel aan 'n toeris nie. Dis 'n ware tentoonstelling van die agteruitgang wat die Vrystaatse munisipaliteite bewerkstellig het. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Once again an amazing experience with awesome sightings!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Harties is lovely, lots to do and see."
Reitz, Escape From Johannesburg
Verheugd Gastehuis"Klein dorpie maar met warm hart vir die besoeker. Het dit baie geniet."
Parys, Escape From Johannesburg
Abelia Guest Rooms"Die dorpie kort baie geld om hom tot sy eertydse glorie te herstel."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Berry Lane Gastehuis"Dorp is netjies en Bokkie-week was 'n groot sukses."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sambane Bush Lodge"Baie lekker naweek wegbreekgeleentheid saam met vriende. Arlington Brewery en Veldjerondom piekniekplek is 'n moet. Neem net kennis dat die winkeltjie by Veldjerondom net Saterdae en Sondae oop is."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Heerlik geëet by O's Restaurant, loopafstand vanaf Rose Acres. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Het die diere en die rondry baie geniet."
Parys, Escape From Johannesburg
Parys Overnight Stay"We travelled for a sporting event at Koedoeslaagte which was great. Don't think we would choose to visit the actual town again but will come back for the MTB race."
Parys, Escape From Johannesburg
Six Second Avenue"Munisipaliteit se verval duidelik sigbaar aan sy dinslewering soos paaie, water en toeriste-aantreklikheid in Hoofstraat."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rustenburg Palm Lodge"Baie interresante stad met vreeslik baie besighede. Ons verblyf was baie aangenaam."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Kasteelkop Guest Farm Farmhouse"Plaasjapie is 'n moet vir 'n lekker ontbyt."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet"Dinokeng is 'n uitstekende toeristebestemming."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Marose Cottage"Ons het die Duitse Basaar terdeë geniet! So ook die staptog by Kranskloof, uitdagend maar mooi!"
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"Mogwase is a small town with minimal convenience, but extremely close to the Pilansberg - easy access to Monyane gate."