Verified Reviews
Escarpment
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escarpment
Rated 4.4 out of 5 based on 1579 reviews.
"A lovely town. Really enjoyed all the different tourist attractions. The people were very friendly and helpful. "
"Gaan al vir baie jare Dullstroom toe, ten minste 1 keer 'n jaar. Dit is altyd vir ons baie lekker daar - vlieghengel, kaggelvuur en rooiwyn."
"Baie oulike plekkie met baie restaurante, stalletjies en baie dinge te doen! So rustig! Onthou om vroegtydig te bespreek as jy die aand wil gaan eet oor 'n naweek! "
"Ons het nie regtig tyd gehad om Waterval Boven te ondersoek nie. Was wel by Krugerhof op Waterval Onder. Die tuin was die mooiste en skoonste wat ek lanklaas gesien het. Die museum was vol inligting en ek het baie geleer."
"Lydenburg is goed geleë om omliggende toerisme attraksies by Pilgrimsrus, Sabie & Graskop maklik te bereik."
"Dis 'n ongelooflike lekker plek om te rus vir n dag of twee en om weg te kom van die gejaag van die stad!"
"Quaint and friendly town, wish we could have spent more time here as there's everything we love, including the weather."
"Having been to Dullstroom several times, it is still nice; we would like to see some new shops go up for variety."
"My husband and I love natural places. Lydenburg is what we needed. It's a beautiful small town and the sight seeings are very attractive. I enjoyed the fresh breeze of air and I recommend that people should visit this place. It's near Pilgrimrest, God's Window and all other beautiful, attractive places."
"Ons was nie in die dorpie self nie, maar die onmiddellike omgewing is pragtig. Het Krugerhof en winkeltjie baie geniet."
"Dis n baie klein dorpie, perfek vir 'n naweek breek maar nie sommer' n week nie omdat daar minimum aktiwiteite is."
"As 'n toeris nie vir Dullstroom geniet en onthou nie moet hy introspeksie doen. Dullstroom is saam met enkele ander dorpe in die land 'n voorbeeld van hoe toerisme bedryf moet te word. "
"Dullstroom is 'n ideale bestemming vir reisigers van Gauteng vir 'n naweekwegbreek. "
"Die weeksdag, hoewel dit in die vakansie was, was baie stil. Daar was net twee restaurante oop die aand wat ons kon sien. Maar dit is 'n pragtige, rustige dorpie. Baie vriendelike mense."