Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 10906 reviews.
"In die Vrystaat omgewing is baie museums en wildreservate wat 'n belewenis is. "
"Maak seker jy vat al die nodige goed saam, aangesien daar nie op Fouriesburg iets soos 'n Spar is nie. "
"Jy kom dadelik agter dat Rosendal se mense daarna omsien. Die paaie is in goeie toestand, die mense vriendelik, strate is skoon en jy voel nêrens onveilig. Dis voorwaar 'n juweel. "
"Baie besig toe ons daar was, maar dit was nogtans baie lekker met baie plekkies om te besoek."
"It is just a suburb in Bloemfontein. On the other hand Bloemfontein itself has a lot to offer the traveller."
"Vir ons was dit 'n oorslaap. Ons het by Waterval Padstal gaan ontbyt eet wat lekker was."
Northern Free State, Free State
Fish Tales - Gem of the Vaal Dam"Die pad om daarna to te ry was net nie baie lekker nie, pad het baie aandag nodig met verwysing na die slaggate."
"Magarita's Seafood and Grill is 'n ongelooflike restaurant in die area wat deur die gastehuis vir ons aanbeveel is. "
"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."
"I would only go to Kroonstad if I had a specific reason - but I did find the people to be very friendly."
"Die mening is dat die area nie `n toeristebestemming is nie, maar besigheidsmense behoort die ligging te geniet."
"Bethulie is vir my bietjie stil. Ons het wel op die brug na 'n pragtige sonsondergang gaan kyk oor die Oranjerivier en die Gariepdam. Ek glo nie ek sal meer as 2 dae daar spandeer nie."