Verified Reviews
Gansbaai
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gansbaai
Rated 4.5 out of 5 based on 1244 reviews.
"Lekker rustige plek geleë aan die beter kant van Walkerbaai met mooi sonsondergange."
"Safe place to travel to and lots of interesting local activities. The art gallery had a lot of beautiful well-priced paintings."
"Dis 'n baie lekker dorp met die vriendelikste mense, sal weer soontoe gaan, dis uitstekend."
"Please support Gansbaai, you will be surprised by what you will discover."
"Dis duidelik dat Gansbaai oor die jare in 'n gesogte toeriste-aantreklikheid ontwikkel het. Dit behoort werkskepping aan te help."
"Managed to find amazing fresh fish and the locals are very friendly."
"Pragtige dorpie naby die Kaap net reg vir 'n vinnige wegbreek naweek. Vriendelike mense oral."
"As 'n fotograaf is ons baie lief vir Gansbaai-omgewing om daar te kom foto's neem."
"Difficult to find all the restaurants, and as with so many cases, the restaurant were pricy - best to cook and braai at home."
"Ons het 'n paar restaurante besoek en was baie beïndruk. The Blue Goose se kos was fantasties - hulle val net in 'n duurder kategorie. Baardskeerdersbos en Marietjie se Pub & Grill is beslis 'n besoek werd. Ons het lekker staproetes gevolg en die natuur geniet."
"Dit 'n plek waar mens lekker rustig kan raak, want daar is nie veel goed wat jou aandag gaan aftrek nie."