Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Pragtige plek en natuurskoon. Nabygeleë strande maklik bekombaar."
"George is near all things business-needed and the view of the mountains is just beautiful - for business trips or just staying over for travel - this is your destination. "
"Mosselbaai is wonderlik. Vir die laaste 10 jaar of meer gaan ons gereeld daar kuier. Wat my eintlik getref het is die toename in verkeer op 'n weeksdag. Die plek is vir my baie besiger."
"A 10-minute drive from Old Mill Lodge and Restaurant Oudsthoorn to Cango Caves. Less than 10 minute's drive where we went for Camel riding. Oudtshoorn is one of the safest and clean places in South Africa. Tourist attraction Outeniqua Pass is between George and Oudtshoorn. The nearest towns not far from Oudsthoorn are George and Mosselbay."
"Great roads, beautiful mountains, lots of coffee shops, and beaches close by. The GoGeorge bus drivers are a little bit insane though!"
Great Brak River, Garden Route
Oppi See"Groot-Brakrivier is 'n ongelooflike lekker dorpie perfek geleë tussen Mosselbaai en George en naby 'n klomp strande, maar het ook self 'n baie lekker strand en mens kan als wat mens nodig het in die dorpie self kry, baie oulike eetplekkies ook in dorpie self. Veilig en rustig, lekker plek vir draf of fietsry! Sal defnentief terugkeur."
"Die verkeer tussen 06:00 en 19:00 in die omgewing van die verblyf is 'n nagmerrie. Dit kon net sowel hoogseisoen gewees het. Geen verandering aan die situasie sedert my vorige verblyf hier 9 jaar gelede nie."
"My grootword-dorp en ek sal dit altyd onthou. Party strate kort egter n oordoen."
"Beautiful clean city-friendly and helpful people with awesome views food is divine and the wine is the best."
"Ons was net een dag daar, maar daar is te veel om in een dag te sien, twee dae sou beter wees."
"George is 'n pragtige skoon dorp! Die weer is wonderlik en die uitsig van die pragtige berge laat mens werklik voel of jy met vakansie is!"
Great Brak River, Garden Route
Bergland Vakansiehuis"Lieflike skoon strande, wandelpaaie en strate. Uitstekende toeristebestemming."
Great Brak River, Garden Route
Abby 7"Baie lekker dankie. Groot-Brakrivier was vir my 'n aangename verrassing."
"Daar is so baie om te doen en sien. Sal beslis meer tyd moet maak en meer gereeld kom."