Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.

Knysna, Garden Route

On the Estuary Knysna

"Ek sal definitief aanraai dat 'n mens vir ten minste 'n week daarso bly. Daar is soveel om te doen en te sien dat een dag net te kort is. Dit is 'n verskriklike oulike plek."

George, Garden Route

"Ons is baie lief daarvoor om in die George omgewing vakansie te hou en gaan elke jaar terug soontoe vir vakansie."

Mossel Bay, Garden Route

Sundowner Loft

"Ongelooflike lekker vakansieplek."

Mossel Bay, Garden Route

Oceans Hotel

"Ek dink die plek en die restaurante en die Langeberg Mall is baie oulik.... en Dias strand is ook mooi skoon en netjies. Lekker swem strand."

Keurboomstrand, Garden Route

The Dunes Resort and Hotel

"Keurboomstrand is 'n fantastiese plek!"

De Rust, Garden Route

Kabbelrus

"Cute little town."

Wilderness, Garden Route

Limberlost

"Baie sentraal en naby aan als!"

Wilderness, Garden Route

Amber Heights

"Baie skoon en rustige plek."

Garden Route

Highlands Lodge Mountain Retreat

"Absoluut 'n moet die uitsig is iets om te aanskou, sal dit enige tyd weer doen."

Oudtshoorn, Garden Route

Langenhoven B&B

"Oudtshoorn was net mooi lekker ons het dit heelwat geniet."

Linkside, Garden Route

Klein-karoo by die see

"Was nog nie daar nie maar dis netjies van die pad af!"

George, Garden Route

Lancelot SA

"George is 'n fantastiese plek. Ons was al baie daar en beplan om weer en weer terug te gaan. Dis sentraal geleë op die Tuinroete en het baie om te doen en te sien. Dit bied ook al die geriewe van die groot stad, maar met 'n plattelandse atmosfeer."

Witsand, Garden Route

Whale View Cottage

"Witsand is 'n wonderlike bestemming."

Wilderness, Garden Route

Shining Waters

"Verskriklik sentraal geleë, baie dinge om te doen in die omgewing."

Mossel Bay, Garden Route

Home from Home

"Vir die professionele vakansieganger. Meer as genoeg om te doen. Baie mense!"

Glentana, Garden Route

Clouds End Boutique Guest House & Spa

"Lieflike omgewing en nie so besig soos by Mosselbaai en Hartenbos nie."

Mossel Bay Central, Garden Route

Edward Charles Manor

"Baie mooi met baie vriendelike mense."

Knysna CBD, Garden Route

The Russel Hotel

"Baie mooi. The Heads is 'n moet sien. "

Knysna, Garden Route

Leisure Isle Leisure

"Verkeer nogal 'n nagmerrie in Desember. Volgende keer sleep ek my avontuurmotorfiets saam as ons weer oor hierdie besige tyd in Knysna omgewing vakansie hou."

Wilderness, Garden Route

Wilderness Beach Hotel

"Wildernis is 'n awesome area om in vakansie te hou, die beste restaurante om in te eet van ontbyt tot aandete. Cocomo restaurant was een van ons hoogtepunte gewees, great kos, waiters wat hul werk en menus ken, almal is vriendelik en net 'n plesier."

Knysna, Garden Route

Woodlands Self-Catering

"Pragtige natuurskoon omgewing met baie aktiwiteite."

Riversdale, Garden Route

Lalani B&B and Self-catering Cottages

"Dit is 'n baie skoon, netjies en vriendelike dorp."

Wilderness, Garden Route

Cloverleigh Guesthouse

"Dis 'n hidden gem! Sulke heerlike restaurante en 'n baie lekker vibe. Bespreek net orals vir ete, want dit raak nogal vol."

Garden Route

Klokkies B&B

"Altyd lekker!"

Wilderness, Garden Route

The Wilderness Hotel

"Pragtig, asemrowend. Heerlike dorpie en strand."

Oudtshoorn, Garden Route

Best Little Guest House

"Miskien bietjie warm om in die somertyd te besoek."

Page
Page 503 - Showing 15061 to 15090
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers