Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Ons was aangenaam verras deur die George Botaniese Tuine. Dit was nie oorvol op Nuwejaarsdag nie en was die ideale plek vir 'n piekniek."
"Wildernis is 'n onbeskryflike mooi dorp met van die skoonste strande wat ek al ooit gesien het. Ons is mal oor Wildernis en sal weer gaan."
"Lekker plek om te kuier, net baie warm en kan doen met 'n see."
"Ons besoek Mosselbaai nou al vir die afgelope 4 jaar en dit is vir ons 'n baie mooi plek. Die mense is gaaf, die atmosfeer is kalm en die plek self is baie mooi. So ja, aftrede daar sal ek beslis oorweeg."
"For your information, I'm comparing it to where I come from. Passed it so many times but never went to see it. Hats off to the Mossel Bay municipality for keeping the town, parks, and roads so neat. No potholes. I'm impressed. Will certainly be back."
Great Brak River, Garden Route
Casa Kruger"Ons het Grootbrak baie geniet. Daar is heelwat restaurante in die omgewing, naby genoeg aan 'n strand. Baie netjiese en skoon dorp."
"Uniondale is 'n tipiese plattelandse dorpie wat baie verwaarloos en vervalle is, behalwe vir 'n koffiewinkel in die hoofstraat waar ons koffie gedrink het op pad terug George toe. Tenspyte van die agteruitgang van die dorpie was dit steeds lekker om te gaan kyk hoe dit daar lyk en ons sal in die toekoms teruggaan, maar ons sal nie in die dorp oorbly nie."