Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Vir 'n rustige wegbreek uit die stad is die ideaal. Mens kan afskakel en net ontspan."
"Baie veilige omwing met aangename eetplekkies om die hoek. Vervoer is 'n belangrike aspek. "
"Ek dink dit moet pragtig wees in die somer. Die sekuriteit by die hoof ingang is vreeslik vriendelik en behulpsaam."
"Fantastiese ligging in Pretoria. My GPS was net bietjie deurmekaar om by die korrekte hek van die veiligheidsarea in te gaan, maar die groot aanwysings maak dat mens maklik jou bestemming bereik. Dis werklik naby Menlyn en die hoofweg."
"Die verblyf is lekker naby aan Forest Hill City waar ons tot laat aand ge-ysskaats het."
"Lekker naby die stad. Wilsritte se pryse verskil vanaf R180 pp tot R300 pp. Bespreek vroegtydig."
"Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies, daar is net nie spieëls in die kamers nie, wat dit nogals moeilik maak as 3 dames daar bly vir die naweek."