Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Noord, baie lekker. Suid van die berg is jou tipiese besigheidsmetropool."
"It's the place you stay when you have a wedding in the area or you attend a late night festival at the nearby temple, nothing more and nothing less."
"Ek is nog altyd mal oor Pretoria. Dit is 'n pragtige stad en boomryk. Dis altyd lekker om daardeur te ry."
"Ons was net in Centurion, ons kinders bly daar en ons het self ook daar gebly vir 10 jaar. Daar is baie goed om te doen, soos great dansplekke, extreme sport geleenthede en vele meer. Hang af wat jou behoeftes is."
"Pragtige tuin en plek maar die werknemers is swak aangetrek en daar is duidelik nie beheer nie."
"Pretoria is pragtig maar dis maar hoofsaaklik vir mediese dienste wat ons hier van platteland af benodig!"
"Daar is min toeriste-attraksies in Pretoria, bv. Voortrekker Monument en Botaniese tuine."
"Taxis, slaggate, robotte wat nie werk en mense wat nie meer vir mekaar omgee nie."
"Pretoria is very safe, clean and relatively quiet in most areas. I really enjoy visiting there."
"Ons het nie alles gedoen wat ons sou kon doen nie oor ons net vir 'n dag daar was. Baie om te doen. Restaurante maak beslis net te vroeg toe."
"There's a lot of activities to do with your family and lovely restaurants."
"Beurtkrag en die kragonderbrekings was redelik steurend gedurende ons besoek aan JHB."
"Johannesburg is 'n groot stad wat baie bied! Dit is ongelooflik groot en daar is baie om te doen."
"Waarom enige toeris Johannesburg wil besoek is onbegryplik vir my. Ek gaan net soontoe vir besigheid."