Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5186 reviews.
"Nie gedink daar is plekke soos die wat so naby is maar tog so ver van die gejaag van die stad."
"Henly-on-Klip was 'n verrassing om deur te ry, sal graag meer wil explore."
"Moeilik om daaroor kommentaar te lewer. Plakkers oral. Sommige paaie onbegaanbaar."
"Die gastehuis was perfek geleë vir die area wat ons besoek het en in Pretoria is daar soveel besienswaardighede om te besoek."
"There are a lot of places that are undiscovered in our city that we are not aware of."
"Bronkhorstspruitdam is 'n pragtige en veilige area met 'n vulstasie en supermark. Ideale plek as jy van watersport hou of net wil rus."