Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"Ons is mal oor George. Dis 'n baie eksklusiewe plekkie met soveel om te doen en lieflike omliggende strande."
"Dit is dalk 'n goeie toeristebestemming, maar baie moeilik om plek te kry vir 'n sakereis wat mens nie 'n arm en 'n been kos nie waar daar enkelbeddens beskikbaar is."
"Die paradys! As jy in George kom voel dit of jy in 'n ander land is. Alles is skoon, die mense is vriendelik en alles funksioneer goed."
"Victoriabaai self, is 'n fantastiese ontspanningsarea en bied basies alles wat jy nodig het, soos byvoorbeeld uiteet, winkeltjie vir sekere ontspanningstoerusting, wegneemetes, klein kiosk, wat goed ingerig is."
"Vic Bay is breathtakingly beautiful. The bay is compact but offers a dream holiday destination. It has something for everyone. Kids can play on the beach. The waves are a surfing mecca. The promenade is short and pleasant for strolling and has a unique view point at the end to see the point break from the deep end of the ocean. Next time we'll stay for longer."
"Fantasties. Daar is net geen Uber of Mr Delivery beskikbaar nie. Ook geen alternatiewe krag gedurende loadshedding nie."