Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"Die hele Suid-Kaap is 'n baie goeie toeristebestemming. Ek sou nie George uitsonder nie."
"Ek sou graag daar wil bly! Mooi skoon en pragtige plase tussen berge het my uitgeboul!"
"Enjoy going to George usually as a stopover for our trip to Cape Town, and also provides an opportunity to visit family in the area."
"Redberryfarm, the pottery restuarant en Jakkalsvlei-wynplaas is 'n groot moet-besoek wanneer jy in die omgewing is, al 3 plekke is kindervriendelik met lekker speelplek. Dik Frik se opdui-restuarant by Heroldsbaai maak die heerlikste kos, ondersteun hom gerus. "
"George is 'n baie mooi plek en in die omgewing is regtig baie plekke om te besoek en dinge om te doen. Die aarbei-plaas of sommer net jou eie bord maak en versier by 'n koffie winkel is maar 2 om te noem. Desember sal ons weer kom om verder plekkies te ontdek."
"The Outeniqua Transport Museum and Power Van is highly recommended."
"Fantastiese plek, want hy het alles, mense is vriendelik en jy kan maklik die Tuinroete vandaar besoek."
"Baie lekker plek. Daar is baie om te doen. Baie geskik vir families en vriende wegbreek."