Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"Die beste plek om vakansie te hou. Heerlike vakansiedorp. Heerlik naby die see."
"Wonderlike dorp met heerlike klimaat. Dit is ook seker een van die netjiesste dorpe in ons land!"
"Te veel besoekers op die strand naweke en betaal ten duurste en kan nie strandgedeelte gebruik nie."
"Een van die gewildste toeristebestemmings in die Wes-Kaap. Ryk met baie interessante besienswaardighede en gesinsontspannings-geriewe en besighede."
"Beautiful place to tour with friends and family. Sight seeing and activities and adventures."
"George is 'n pragtige dorp en baie sentraal geleë sodat jy naby genoeg aan verskeie strande en pragtige bestemmings op die Tuinroete is. Daar is genoeg winkels om alles wat jy nodig het te koop. Mense is hartlik en vriendelik. Ideale bestemming vir aktiewe mense wat hou van stap en fietsry."
"Best city in SA - offers all you need and more and close to several beaches."
"Die eenheid is in Heroldsbaai wat naby George is. Ons hou baie van die omgewing en veral die strand is baie mooi, net oorkant 'n stil straatjie."
"Hierdie is die ideale vakansiebestemming vir elke gesin. Dis nie 'n plek wat mens kan oorvertel nie. Jy moet dit self beleef."
"Die strand is lekker. Tot die mense wat in die winkels werk is vriendelik. Wens net dat die mensdom meer om gee vir die natuur en dit skoon hou."