Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1706 reviews.
"George is vir seker die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd teëgekom het - hou so voort George Munisipaliteit!"
"Super schöne Zeit und Danke für den super Service, das nächste Mal würden wir mehrere Tage buchen."
"Heroldsbaai is 'n baie lekker dorpie en die lekkerste strand. Naby baie om te doen."
"Baie stil, rustige buurt maar tog naby genoeg vir vinnige aankope in die dorp. Net wat 'n natuurliefhebber nodig het. "
"Behalwe dat dit bietjie moeilik is om heeltyd George toe te ry vir inkopies, was dit so mooi en rustig. Love die plek. "
"Wonderlike vakansiebestemming met 'n gematigde temperatuur. Die "Old Town House" is 'n moet ervaring. Sal weer besoek. "
"Dis uitstekend geleë soos alreeds genoem. Dit is selfs naby 'n sentrum maar tog in 'n stil woonbuurt."
"Nie veel om te sien en te doen nie. Dit is basies net 'n woongebied en bied nie veel vir besoekers nie."
"'n Fantastiese strand, maar ek kan dink dat dit oorvol is gedurende die seisoen. "