Verified Reviews
Gonubie
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gonubie
Rated 4.5 out of 5 based on 232 reviews.
"Dit was lekker in Gonubie en naby genoeg aan alles. Ons het Oos-Londen toe gegaan om te geocache en het elke oomblik daarvan geniet."
"We only stayed one night, but it was beautiful along the river and the locals were friendly when we greeted them while they were fishing. Good restaurants."
"Ons het 'n pragtige onverwagte Mahem Kraanvoël by 'n reservaat in die middel van die dorp gesien. Daar is ook 'n lekker stap-roete van die strand tot by die riviermond."
"Baie veilige omgewing met die mooiste lagoon! Daar is al die winkels wat mens nodig het op 'n bewolkte dag en 'n lekker groot strand vir sonskyn dae!"
"Gonubie is 'n aangename vakansiebestemming met als wat jy nodig het in 'n radius van 'n paar kilometer."
"Gonubie is 'n oulike dorpie as jy baie rustig wil wees en vroeg in die aand by die huis wil wees, aangesien daar nie veel plekkies is om te besoek nie. Die Hemingways Mall in Oos-Londen is 'n moet om te besoek!"
"Pragtige dorp met interessante natuurskoon en fasiliteite - rivier, strand, lang plank-wandelpad."
"Have and will always love Gonubie. Will never stay anywhere else when we come to East London."
"Although Gonubie is a wonderful place as a holiday destination, the roads are in a bad condition. There are too many potholes in the roads. Hopeful that this will improve!"