Verified Reviews
Gordon's Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gordon's Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 423 reviews.
"I've been visiting Gordon's Bay since 2010 and won't exchange it for any other destination in Cape Town. "
"As iemand net die skakelaar kan kry om die wind af te skakel sal dit 'n puik kus dorpie wees."
"Dit is 'n baie mooi bestemming. Die restaurant is so bietjie van 'n teleurstelling, alhoewel die kos baie smaaklik was. Ons het op 'n Vrydagaand gaan eet by Tallas Tavern naby die hoofstrand en moes meegedeel word dat die kombuis om 21:00 sluit die aand. Dit is asof ons die gevoel gekry het dat die geriewe meer vir "locals" beskikbaar is as "toeriste". Ons het wel 'n lekker biltongplek ontdek. Hy sit op die hoofroete in Gordonsbaai net agter die Spar winkelsentrum genaamd Biltong Paradys. Dit is 'n klein plekkie maar die biltong, droeëwors en ander lekkernye maak lekker padkos om aan te smul. "
"Dit is 'n baie lekker area. Dit is naby die see, die winkels is naby en die area is veilig. Baie lekker plek."
"Baie lekker omgewing en rustig. Alles is naby, ons het nie eers gery nie!"
"Baie restaurante om van te kies. Lekkerste vis en chips was by Trawlers. Mooi strand. Gordonsbaai is sentraal geleë, naby aan Kaapstad en al die ander pragtige dorpe en wynplase. Wonderlike lekker plek."
"Die Bikini Beach-boekwinkel is 'n moet sien! Die pad om na Rooiels sorg verder vir 'n pragtige rit! "
"It is the place to be. To those who never go there, they must try to visit and they will see what I am talking about. "
"Lieflike rustige plekkie by die see, wat in die volgende 10 jaar deur die bendes oortrek gaan wees, ek sal nie daar wil koop nie."