- Beachview(5)
- Ben Kamma(4)
- Bluewater Bay(40)
- Cannonville(29)
- Chelsea Bewarea(16)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(7)
- Greenshields Park(6)
- Humerail(8)
- Humewood(15)
- Lorraine(5)
- Mill Park(23)
- Mount Croix(11)
- Newtonpark(15)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(1)
- Perridgevale(5)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(23)
- Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop(5)
- Somerstrand(147)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(8)
- Taybank(1)
- Theescombe(9)
- Walmer(53)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 851 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
581 lekke plekke om te bly
The Big Chill bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi voorstad Seaview in Ggeberha (Port Elizabeth). Hierdie vakan...
Blue Horizon Bay Guest House is in Blue Horizon Bay, 28 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 60 km vanaf Jeffreysb...
House of Royalty
House of Royalty is in die hartjie van Walmer geleë en bied 'n gerieflike toevlugsoord omring deur gerieflike gerie...
C-View is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Sea View en is sowat 27,8 km vanaf Gqeberha (Port Eliz...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer