Verified Reviews
Great Brak River
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Great Brak River
Rated 4.7 out of 5 based on 404 reviews.
"Paradys vir hengelaars, see en buitelug liefhebbers.Alle inkopies beskikbaar. Dansgeriewe vir oud en jonk en-en-en!"
"Een woord: vakansie! Baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig van amper oral in die dorpie. "
"Groot Brakrivier is stil en rustig met landelike atmosfeer, maar binne bereik van baie aktiwiteite by Hartenbos, Mosselbaai en ook George en omgewing."
"Dis 'n dorpie waar mens sommer onmiddellik tuis voel. Almal is baie gasvry en behulpsaam, van Hans die slagter, die apteker tot die vriendelike kelnerin by Die Pastorie. Die verskeidenheid kunswinkeltjies is bewys van die kreatiewe mense wat die prag van die natuur koester en waardeer. Werklik 'n stukkie hemel op aarde. "
"Perfectly positioned, for exploring the Garden Route, and an easy drive from Cape Town."
"Ons het van die rustigheid van die dorp gehou, veral na 'n besige dag in Hartenbos en Diazstrand."
"Dis gemaklik geleë vir iemand wat die omgewing wil besoek. Toegang tot die snelweg is maklik. "
"Als wat jy nodig het is daar. Van winkels tot droogskoonmakers. Baie gerieflike vakansieplek."
"Groot-Brakrivier is nie so besig soos Hartenbos nie en die winkels kan mens besoek sonder om in rye te staan."