Verified Reviews
Hanover
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hanover
Rated 3.7 out of 5 based on 298 reviews.
"Such friendly staff and family! Beautiful cellar and dinner that was out of this world."
"Rustige Karoo-dorpie, waar mens net weer die stilte van voor af kan waardeer."
"Die plekkie is vol stories, maar die gebrek aan veiligheid van die eiendom maak dit onaangenaam."
"Die baie klein rooivalkies was 'n verassing! Verstaan hulle nes in groot getalle daar."
"It's a great halfway point between Joburg and Cape Town and a really cute little place to stop at."
"Die dorp lyk goed. Die kerk is pragtig in stand gehou en ons kon binne sien. Feathers restaurant het goeie pizzas."
"Die dorpie het potensiaal, die huisies is netjies en pikant. Met 'n bietjie kreatiwiteit kan dit 'n baie lekker oornagbestemming raak."
"Oulike klein dorp met 'n ryke geskiedenis. Die munisipaliteit kan egter meer doen om die water situasie in die dorp te verbeter."
"Nee veel te doen in Hanover nie, maar mooi uitsigte as jy die koppie uitklim."
"Hanover is gerieflik in die middel tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Die dorp is jammerlik verwaarloos. Mense is vriendelik en behulpsaam."