Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Hartbeespoort

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort

Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.

Hartbeespoort

Houtbosdorp

"Harties is 'n verskriklike lekker plek met so baie om te doen en sien. Definitief 'n moet!"

Kosmos, Hartbeespoort

Montego Bay 6

"Get there and live like a King! "

Kosmos, Hartbeespoort

Bali at Scenic Haven Lodge

"Net jammer van die plakkers in die middel van die woongebied. Dit is uiters afbrekend en 'n mens voel onveilig om daar te ry in die aand."

Hartbeespoort

Willow Retreat

"Ons is baie lief om Hartbeespoort toe te gaan, baie aangename plek."

Kosmos, Hartbeespoort

Lilly of the Valley Guesthouse

"Very quiet nice area around."

Hartbeespoort

Banana Coves

"Ons geniet altyd al die bedrywighede rondom die dam."

Hartbeespoort

Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam

"Infrastruktuur skree vir aandag en opgradering. "

Kosmos, Hartbeespoort

The Shore House

"Baie mooi, eenkant en rus vir jou siel!"

Hartbeespoort

Westlake Country and Safari Estate

"Loads of activities in the area."

Kosmos, Hartbeespoort

Lilly of the Valley Guesthouse

"Great place to be with family."

Schoemansville, Hartbeespoort

Khayamanzi Guesthouse

"Ek persoonlik dink dit is 'n aangename, mooi en maklik bereikbare omgewing van enige plek in Gauteng. Baie om te sien en te ervaar as jy baie tyd het."

Schoemansville, Hartbeespoort

Cinque Montagne

"Baie gemaklik en tussen als."

Kosmos, Hartbeespoort

Montego Bay 6

"Beautiful upmarket area. Just very sad that the squatter area is noisy, smoky and a total eye sore for accommodation options in that area. Puts a bit of a damper on a relaxing getaway weekend."

Hartbeespoort

Oxwagon Lodge

"Baie verbeterings gedoen."

Schoemansville, Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Mooi dorpie met baie interessante besienswaardighede. Darem net baie baie jammer vir die probleem met die hiasinte, maar ons glo daar word aandag aan gegee."

Hartbeespoort

Cottage Della Diga

"Harties is the best but the dam is such a disappointment with this stem of grass covering the part of our dam, and that made our boat cruise a nightmare not to remember."

Schoemansville, Hartbeespoort

Pumleni Guesthouse

"Baie te sien en te doen en baie goed geleë."

Schoemansville, Hartbeespoort

Shalamanzi Lodge 

"Baie sentrale en mooi geleë area!"

Hartbeespoort

Cottage Della Diga

"Daar is baie om te doen en te sien vir almal. Ons het dit baie geniet."

Hartbeespoort

Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam

"Dam was disappointing with the weeds growing over it. Great pity to see this."

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Altyd 'n plesier om in Harties te bly. Voel altyd uit gerus daarna."

Kosmos, Hartbeespoort

Montego Bay 6

"Lekker naby aan als. Ons het die kabelkar en besoek aan damwal en Jasmyn baie geniet."

Broederstroom, Hartbeespoort

Casa la Mer

"Ons het al verskeie kere in die omgewing gekuier en geniet die omgewing. Daar is baie ontwikkeling en ek glo dat dit nog meer van n toeriste aantreklikheid sal word in die nabye toekoms."

Hartbeespoort

Banana Coves

"Hartbeespoort is baie naby en baie plekke om te sien. "

Schoemansville, Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Die strate in die omgewing is in 'n slegte toestand met al die potholes. Daar kan dalk ook gekyk word na straatligte in die hoofstraat, dit sal besoekers help om snags hul bestemmings makliker te breik as jy vreemd in die omgewing is."

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Dis 'n skande dat die dam so lyk!"

Page
Page 25 - Showing 721 to 750

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers