Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.
"I will definitely recommend it to my friends and family. I will also revisit the place."
"We loved the hiking up the mountain. Though we finished with tears (LOL) we had so much fun and African island was a blast."
"Ek het nie self 'n boot nie so gaan nie self na die dam nie, maar stel belang om die area te leer ken. "
"Kabelkar was wonderlik asook besoek aan Jasmyn, windmeul en kos-ervaring. De Vette Mossel ook 'n baie lekker restaurant."
"Moet by French Toast eet! Yummie! Ook by Vovo Telo! Diens was uitstekend!"
"Dele van die omgewing het agteruit gegaan - dit is jammer. Baie plekke is vervalle. Uitbreiding na Meerhof se kant toe is lieflik. Steeds baie om te doen. Winkels se pryse is met tye belaglik. Kabelkar is die moeite werd. "
"Die omgewing is pragtig, veral die natuurskoon. Die paaie is ongelukkig in 'n swak toestand op baie dele."
"Die area as geheel word nie regtig onderhou nie. Paaie kort werk, sowel as baie vullis by die dam. "
"Dit is 'n belewenis om die dam die te aanskou en 'n moet sien vir die verryking van ons geskiedkundige kennis. Ons kan trots wees op ons voorouers se wysheid en insig om sulke dinge te kon verrig en met trots kan ek bysê dat my agter-grootoupa deel was van die span wat die klein tonneltjie met 'n hammer en bytel gevestig het. daar is ook ander plekke soos die olifant /apie ens. arke wat opvoedkundig is vir ons kleintjies en werklik 'n verfrissende uitkom bied. Dit is beslis 'n geskiedenisryke dorpie!"
"The roads can be improved the pot holes are very bad. Otherwise hospitality was great."