Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.
"Baie lekker wegbreek en het steeds luukse winkelsentrums waar mens kan gaan uiteet, sowel as filmsets van French Toast & Pretville."
"Sou graag die dam van nader wou sien, maar geen maklike toegang nie. "
"Broederstroom is 'n rustige plaasgemeenskap. Lekker om net bietjie uit die stad te vlug en padstalle, eetplekkies, ens. te besoek."
"Was vir eers bekommerd oor die plakkers wat daar gehuisves is maar die sekuriteit in Kosmos self is van hoë gehalte en laat die bekommernisse sommer vergete. Baie rustig en die mense wat daar woonagtig is is regtig baie vriendelik. "
"Dit is 'n bietjie besig as jy net wil wegbreek om te rus, maar andersins baie om te doen."
"Harties is an excellent weekend destination for those of us from Johannesburg and Pretoria."
"Ons het nie 'n probleem met Hartbeespoort gehad nie. Die plek is altyd 'n goeie wegbreek werd. "
"Die area is pragtig die natuurskoon was ongelooflik. Ek was mal oor die uitsig en die stilte."
" It is a very beautiful area,with veggie and fruits markets, parks and the huge dam - I felt like Gauteng was miles away, which is a good thing. "
"Lots of activities and great atmosphere for both local and international visitors."