Verified Reviews
Hartbeespoort
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hartbeespoort
Rated 4.5 out of 5 based on 1092 reviews.
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."
"A lot of visitors over weekends however serious investment needed to keep this a tourist attraction. The area has been neglected over the years. "
"Baie om te doen en ons het by De Vette Mossel een aand gaan eet en ek beveel enige iemand aan om daar te gaan eet. Dit is 'n belewenis en jy kan eet soveel soos jy wil."
"Die natuurskoon en rustigheid van die woonbuurt was heerlik. Alhoewel daar genoeg besienswaardighede en aktiwiteite is, vir elke toeris se smaak en voorkeur. Ons was aangenaam verras met die kwaliteit en diens by 'n bekende plaaslike restaurant, in vergelyking met ander dele van die land."
"Hartbeespoortdam het wonderlike plekke om te besoek - dis duur en mens wonder hoekom hulle nie van die geld gebruik om die plekke in stand te hou nie - veral "Pretville" Die "cable car" teen die berg op is fantasties. "
"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."