Verified Reviews
Henties Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Henties Bay
Rated 4.5 out of 5 based on 43 reviews.
"Brilliant destination if you love the beach, fishing and walking, and don't need city life. Restaurants totally adequate, supplies available. We loved it."
"Rus vir die siel. Uitry en tyd in die ooptes spandeer is 'n moet. Skaf windskerms aan en maak 'n dag daarvan."
"Baie duur om kruideniersware daar te koop. Sekere items is bloot net belaglik duur, maar mens sal kan oorleef."
"Bly weg gedurende Desembervakansie. Alles is baie duurder as ander tye van die jaar."
"Oulike kusdorpie met vriendelike mense, maar restaurante kan gerus hulle Desember-diens opskerp. Was by 'n paar plekke waar ons lank vir kos gewag het en kelners vermis was. Veral Misty Bay was 'n teleurstelling."
"Henties bly maar 'n lekker plek. Die dorp is mooi skoon en die mense vriendelik. Sien jou volgende jaar Henties."
"Daar was ongelukkig 'n sandstorm, maar dit het ook verby gegaan. Hier maak die see jou siel rustig."
"Unfortunately, Covid has taken its toll on Henties. Piirates Cove's food very disappointing. Very few tourists fishing during my stay. Not sure if it's due to fuel price. Henties will always be dear to me."
"The cold weather was unexpected. It was freezing on the beaches. And it rained the one night. I never expected to see rain in the desert."
"'n Heerlike plek om vakansie te hou. Die Munisipaliteit sal moet aandag gee aan oorvol rioolsisteme, veral oor die vakansietyd."
"Oulike dorpie. Dis die eerste keer wat ek daar was en sal weer gaan as ek die geleentheid kry."
"Hentiesbaai is 'n stilword dorp. Ons het asem geskep na 'n paar dae waar ons elke aand iewers anders oorgeslaap het. Die wassery besoek en net weer opgevang."