Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Een van die mooiste plekke in ons land. Interessante winkeltjies en goeie winkelsentrums."
"Hermanus is 'n stunning plek met redelik baie om te doen, maar die pryse is duidelik gemik op toeriste van die buiteland."
"Visit Hermanus frequently through the year. Nice shops and restaurants."
"Baie sentraal vir besienswaardighede, Hermanus of in rigting van Kaapstad. Binne minute in hoofpad in beide rigtings."
"Die lekkerste restaurante, en klein winkeltjies, markies ens. Daar is beslis iets vir almal."
"Bied genoeg verskeidenheid en prag en eetplekke om enige besoek die moeite werd te maak."
"Hermanus is 'n wonderlike dorp, ek gaan ten minste een keer 'n jaar daarheen vir 'n wegbreek met vriende, en dit voel nooit na genoeg nie. Die restaurantarea is heerlik en verrassend besig en bedrywig vir die wintertydperk wat ons nou daar was. Daar is ook wonderlike staproetes in en om Hermanus vir mense wat bietjie avontuur soek, en as mens die jaar reg vang, dan kan mens walvisse sien van die walvisroete af. Die natuurskoon en kusdorp-gevoel van Hermanus lok my elke jaar terug."
"It's off-season but the restaurant staff was extremely friendly and helpful. Food in the restaurants we visited were tops."
"Uitstekende plek om vakansie te hou. Baie besienswaardighede in die omgewing."