Verified Reviews
Hermanus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hermanus
Rated 4.8 out of 5 based on 2247 reviews.
"Wat Onrus ’n perfekte plek maak om vakansie by te hou, is juis omdat Hermanus net in die pad af is en toegang bied tot restaurante en ander winkels."
"Hermanus is lekker sentraal en ons is mal oor die Country Craft Market wat Saterdae gehou word! Ontspanne musiek, unieke kuns en handewerke om te aanskou en heerlike kosse en drinkgoed om te geniet."
"It's a nice and quiet town and the people are eager to assist you when you are getting lost. This is a place that I will anytime prefer when I need a break."
"Ja, baie om te doen. Bly volgende keer vir 'n week of 2."
"Niks besonders op die oomblik nie. Ons besoek gereeld verskillende plekke aan die Oveberg. Met die see aan die een kant en die berge aan die ander kant, wil ’n mens meer hê. Beide gee jou kalmte, weg van die gewoel en gejaag van die stadslewe."
"Hermanus was a pleasant surprise, a nature lover's paradise. Cliff path walks along the coast were amazing and wine farms were great."
"Ons hou nie van Hermanus self nie maar Onrus en Vermont is heelwat stiller en lekkerder om daar te ontspan."
"Love the area. Have visited on numerous occasions in different parts of Hermanus."
"Pragtige dorp met die mooiste see en berge. Die groot bome gee 'n besonderse atmosfeer."
"It's a beautiful place. Secured, safe and fun for kids as well as adults loved it. Perfect weekend away from home."